Topanga 33
Kry 10% af (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vir verblyf vanaf 1 Nov 2025 tot 30 Nov 2025.
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 09:00 - Adres: 78 Nicholson Avenue, Uvongo Beach, Margate, 4270, KwaZulu-Natal
-
Vanaf
R780R702 per nag (plek vir 4)
Beskrywing
Topanga 33 is 'n gerieflike 2-slaapkamerwoonstel geleë in 'n veilige kompleks, perfek geleë in Uvongo aan die Suidkus. Topanga 33 is stapafstand vanaf Uvongo-strand wat dit 'n wonderlike strandvakansiebestemming maak. Uvongo is 'n lieflike klein kusoorddorpie aan die Hibiskuskus.
Dié woonstel beskik oor 2 slaapkamers, 2 badkamers, 'n kombuis en 'n leefarea. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en beskik oor 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en wasbak. Die tweede slaapkamer het ook 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad, stort en wasbak. Albei slaapkamers het 'n plafonwaaier.
Die oopplan-kombuis is toegerus met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolf, eetgerei en breekware, asook tee- en koffiemaakgeriewe. Die kombuistoonbank dien ook as 'n etenstafel met stoele en die leefarea het 2 gemaklike rusbanke en 'n platskerm-TV. Daar is 'n Openview-dekodeerder. Gratis WiFi is ook beskikbaar.
Die kompleks spog met twee sprankelende swembaddens, 'n gemeenskaplike braai-area, goedversorgde tuine asook onderdakparkeerplek.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Toilet
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Bad, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.6/5
David Geverifieer
Eiendomme 100+
Resensies 414
Op LekkeSlaap 8 jaar
Ligging
- 78 Nicholson Avenue, Uvongo Beach, Margate, 4270, KwaZulu-Natal
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 09:00 - Adres: 78 Nicholson Avenue, Uvongo Beach, Margate, 4270, KwaZulu-Natal
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang