Successfully reported
+20

Topanga 34

Selfsorg
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: 76 Colin Street, Uvongo, 4270, KwaZulu-Natal
  • Vanaf R780 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Topanga 34 is 'n selfsorgwoonstel in 'n veilige kompleks in Uvongo. Die kompleks beskik oor twee swembaddens, 'n braai-area en is naby die strand.

Die woonstel bied slaapplek vir tot vier gaste en bestaan uit twee en suite-slaapkamers. Die hoofslaapkamer is gemeubileer met 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Hierdie kamer maak ook oop na die balkon. Die tweede slaapkamer het twee enkelbeddens en 'n en suite-badkamer met 'n bad.

Die oopplan-kombuis is toegerus met 'n yskas-vrieskas, mikrogolfoond, ingeboude oond met stoof en 'n ketel. Die aangrensende sitkamer het 'n TV, WiFi en 'n gemaklike rusbank.

Die leefarea maak oop na die balkon, wat 'n gasbraai insluit vir gaste om te geniet. 'n Motorhuis is beskikbaar vir parkering van een voertuig.

Topanga 34 is ook gerieflik geleë naby 'n Spar-supermark, 'n verskeidenheid restaurante en net 'n kort rit vanaf ander besienswaardighede in die Margate-area.

Kamer-opset

2 Slaapkamers 2 Badkamers, 2 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Bad, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wassery naby
Swembad
Mooi uitsig
TV
Lugversorging
Volledige kombuis
Braai

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.5/5

David Geverifieer

Eiendomme 100+

Resensies 418

Op LekkeSlaap 8 jaar

Ligging

  • 76 Colin Street, Uvongo, 4270, KwaZulu-Natal
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 780
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 780
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R 780
per nag (plek vir 4)
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: 76 Colin Street, Uvongo, 4270, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA967926e29cf431130f179901ec740aa6b8099f4cf93bca3fb5e82f34cac789770e8ecc1bb15d9abfe6831605f39edaaa840d?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R780 per nag (plek vir 4) 76 Colin Street Uvongo 4270 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 09:00 -30.8328221 30.3959409

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang