Successfully reported

Topanga 35

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 58 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.6
Veiligheid
4.8
Marius K
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jul 2025

Vriendlike diens en netjiese verblyf. Baie netjies en vir seker waarde vir geld. Geskik vir familie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Shikara S
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Mei 2025

Waarde vir geld, netjiese plekkie, alles beskikbaar wat nodig is. Netjiese skoon plek, Body Corporate reëls net verskriklik streng. Sal voorstel om die reëls aan te vra voor aankoms, asook 'n lys van alles wat in die woonstel is om seker te maak alles is daar voor mens weer vertrek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Annie B
Lang verblyf
5.0
Mrt 2025

Heerlik. Dit was asemrowend mooi. Pragtige uitsig. Loop afstand van die see af. Mense baie vriendelik. Sal definitief dit weer huur!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Michelle I
Lang verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2025

Three weeks of absolute bliss! The unit was spotlessly clean and well equipped. Cindy is an absolute gem and gave us such an awesome welcome when checking in. Cindy came in at 06:00 on the date of departure to check us out. The complex is well situated and quiet. The staff are friendly and supportive.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Nicola S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Mrt 2025

Lekker gerus. Lekker gebly en naby alles geleë, net jammer strande was toe en nie swembaar nie.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Natasha H
Kort verblyf Gesin met tieners
4.6
Jan 2025

Great. It was a really great stay. The only thing that I would recommend you consider is WiFi.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Diederik K
Lang verblyf Gesin met tieners
5.0
Des 2024

Awesome verblyf. Alles was baie aangenaam. Alles wat mens nodig het, is beskikbaar in die woonstel. Alles is netjies en op hul plek. Wonderlike uitsig oor die see. Die enigste negatiewe punt was die lae waterdruk in die stort. Het wel later gehoor dis 'n kompleks probleem en nie net die woonstel nie. Sal definitief die woonstel aanbeveel. Dis die 2de keer wat ons hier bly en elke keer loop ons met 'n glimlag rond. Sou WiFi wou gehad het vir die tieners, maar gelukkig was daar 'n vol DSTV-pakket vir hulle.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Elzabe V
Kort verblyf
5.0
Nov 2024

Rustig, heerlike atmosfeer. Heerlik gekuier, heerlik gerus.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Rene
Topanga 35
Hallo Elzabe Baie dankie vir jou mooi resensie. Ons is bly jy het lekker gekuier en hoop ons sien jou sommer gou weer!

Rhona M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2024

Onvergeetlik en wonderlik met die voëlsang en see waarmee jy wakker word. Absoluut fantasties, netjies en skoon kompleks en alles wat mens nodig het in die eenheid. Die gasvrou is regtig baie professioneel. Sal definitief weer daar kom draai, sommer gou. Parkeering is veilig en die tuine is pragtig, asook die swembad. Net alles uit boonste rakke.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Rene
Topanga 35
Hallo Vivian Baie dankie vir die besondere mooi resensie. Ek is werklik bly julle het dit so geniet en lekker gekuier. Dit is altyd verblydend om gaste soos julle te mag ontvang. Sien julle gou weer! Alles van die beste. Rene

Julie C
Lang verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2024

Brilliant location, excellent accommodation. Excellent, accommodation great - Fridge could be bigger.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Rene Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 58

Op LekkeSlaap 8 jaar

Vanaf
R 650
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 650
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R 650
per nag (plek vir 4)
Bespreek
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: 70 Colin Street, 35 Topanga, Uvongo, 4270, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGFlYzNlMjlkLTVhMWYtNDhkYS1hNGRkLTc1MjczYWM3ZWFlNw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R650 per nag (plek vir 4) 58 5 1 5 70 Colin Street 35 Topanga 4270 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-17:00 09:00 -30.832188888889 30.395536111111

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang