Successfully reported

Topanga 58

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 26 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.7
Veiligheid
4.8
Thabisa M
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Mei 2025

Superb. The place is clean, safe and very lovely.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Julia
Topanga 58
We are so glad you enjoyed your stay! We hope we can host you again soon!

Monica S
Lang verblyf Saam met vriende
5.0
Mei 2025

Baie geniet. Plekkie is ongelooflik mooi en toegerus met alles wat nodig is.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Julia
Topanga 58
We are pleased to hear that you enjoyed your stay! We hope to see you again. Keep well x

Daleen B
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jun 2024

Blissful. Heerlike rustige atmosfeer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Apr 2025

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Julia
Topanga 58
Thank you for staying with us. We hope to see you again soon!

Steven R
Lang verblyf Gesin met klein kinders
4.4
Jan 2025

Pleasant relaxing. It was very nice. A security door at the front, aircon and WiFi would be nice though.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
4.0

Tania B
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.0
Okt 2025

Dit was lekker naby aan Uvongo strand en die woonstel self is 'n lekker blyplek. Ons het by aankoms by die sekuriteit nie sleutels ontvang nie, want daar was 'n misverstand tussen die agent en eienaars. Die sleutel is toe vir ons gebring na 'n rukkie en net gevra om die tafel en stoele buite te sit en die geyser aan te skakel. Geen probleem daarmee nie, maar dit was dus nie baie netjies en skoon nie, want gaste is nie verwag nie. Let wel dat ek die dag voor ons vertrek 'n boodskap kry dat ons 9h moet uitklok, maar volgens bespreking is dit 10h. Ek het die gasvrou onvriendelik gevind, wat nie eers geantwoord het op my stelling daaroor nie. Die gasheer is baie meer aangenaam om mee te praat. Let ook daarop dat daar geen geraas tussen 14:00 en 16:00 mag wees nie. Dus kan kinders nie in daardie tyd swem nie. Die manier waarop die geboue sit, laat klank weergalm. Mens kan mense se messe teen hul borde hoor krap.

Netheid
3.0
Diens
3.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Heidi S
Kort verblyf Gesin met tieners
4.8
Mrt 2024

Goeie ligging. Lekker gebly. Sommer sal dit bietjie warm wees - Baie son in die oggend! DStv sal ook lekker wees. Baie netjies en skoon!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Andrien V
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.4
Jul 2024

Lekker en rustige atmosfeer. Verblyf was baie lekker, skoon en netjies.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
2.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Gerhard M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.2
Sep 2024

Bly weg. Die eenheid is in die mark en halfpad deur ons besoek wou die eienaar 'n potensiële koper stuur om na die eenheid te kom kyk. Hoe professioneel.

Netheid
5.0
Diens
2.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Julia
Topanga 58
Dankie vir jou terugvoer, Gerhard, en baie jammer dat ons 'n besigtiging versoek het. Soos jy weet het ons vooraf toestemming gevra en omdat dit vir julle ongerieflik was, het ons nie daarmee voortgegaan nie. Ons gaste se gerief is vir ons eerste prioriteit.

Charlize T
Kort verblyf
5.0
Des 2023

Stunning place. Beautiful place, amazing view of the ocean.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Julia
Topanga 58
Hi Charlize, We are glad you enjoyed your stay at Topanga 58!

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Julia Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 26

Op LekkeSlaap 8 jaar

Vanaf
R 850
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 850
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R 850
per nag (plek vir 4)
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: 70 Colin Street, 58 Topanga, Uvongo, 4270, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAb04d7de8903ec5ec648ca86487c01c81f4f8c168ea6bb3c45cabbe56de7bd725f82c29dc83d6fec9696842b448b34e767257?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R850 per nag (plek vir 4) 26 5 1 5 70 Colin Street 58 Topanga 4270 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 09:00 -30.832395498677 30.396192106827

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang