Topanga 58
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 09:00 - Adres: 70 Colin Street, 58 Topanga, Uvongo, 4270, KwaZulu-Natal
- Vanaf R850 per nag (plek vir 4)
Beskrywing
Topanga 58 is 'n moderne woonstel in 'n veilige kompleks binne stapafstand van Uvongo se strand. Dit is die ideale plek vir 'n heerlike wegbreek by die see en strandmeer.
Die woonstel bied slaapplek aan 4 gaste in 2 en suite-slaapkamers, een met 'n dubbelbed en een met 2 enkelbeddens. Die en suite-badkamer in die hoofslaapkamer het 'n stort, wasbak en toilet, terwyl die tweede badkamer met 'n bad, toilet en wasbak toegerus is.
Die oopplan-kombuis is toegerus met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolf, broodrooster en ketel en het 'n ontbyttoonbank met 4 stoele. Daar is ook 'n wasmasjien en tuimeldroër in die kombuis. Die leefarea maak oop op 'n balkon met 'n uitsig oor die swembad en die see.
Die Topanga-kompleks is in 'n oop hoefystervorm gebou rondom 2 swembaddens waar gaste kan ontspan, en 'n gemeenskaplike braai-area. Onderdakparkeerplek vir 1 voertuig is op die perseel beskikbaar. Daar is ook ekstra parkeerplekke vir sleepwaens.
Die kompleks is naby supermarkte, restaurante, wasserye en ander winkels geleë. Dit is ryafstand vanaf verskeie gholfklubs soos Margate Gholfklub en San Lameer Buiteklub.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Stort, Toilet
Slaapkamer
En suite
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Bad, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.7/5
Julia Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 26
Op LekkeSlaap 8 jaar
Ligging
- 70 Colin Street, 58 Topanga, Uvongo, 4270, KwaZulu-Natal
- Gaste dink Topanga 58 het ’n baie goeie ligging
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 09:00 - Adres: 70 Colin Street, 58 Topanga, Uvongo, 4270, KwaZulu-Natal
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang