Successfully reported
+19

Topanga 70

Selfsorg
Spesiale Aanbod 10% af

Kry 10% af (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vir verblyf vanaf 1 Nov 2025 tot 30 Nov 2025.

  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 16:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: 78 Nicholson Avenue, Uvongo, Margate, 4270, KwaZulu-Natal
  • Vanaf R780 R702 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Topanga 70 is 'n selfsorgwoonstel in 'n veilige kompleks in Uvongo. Die kompleks spog met 2 swembaddens, 'n braai-area en is naby die strand.

Dié woonstel op die 2de verdieping het slaapplek vir 4 gaste en beskik oor 2 en suite-slaapkamers. Die hoofslaapkamer is ingerig met 'n koningingrootte-bed en beskik oor 'n en suite-stort; hierdie kamer maak oop op die patio-area. Die tweede slaapkamer is toegerus met 'n dubbelbed en het 'n en suite-badkamer met 'n bad.

Die oopplan-kombuis het 'n yskas, 'n mikrogolfoond, 'n ingeboude oond met 'n stoof en 'n ketel. Die aangrensende sitkamer beskik oor 'n TV met DStv-koppelpunt sodat gaste hul eie DStv-dekodeerder en 'n slimkaart kan saambring; Explora-dekodeerders is egter nie versoenbaar nie.

Die leefarea maak ook oop op die patio, wat 'n gasbraaifasiliteit het wat gaste kan gebruik. 'n Motorafdak is beskikbaar vir 1 motor om onder te parkeer. Topanga 70 is ook naby 'n Spar-supermark, 'n paar restaurante en 'n entjie se ry vanaf ander besienswaardighede in die Margate-omgewing.

Kamer-opset

2 Slaapkamers 2 Badkamers, 2 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Bad, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

1 x Dubbelbed

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
Wassery naby
Swembad
Mooi uitsig
TV
Volledige kombuis
Braai

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 6 resensies

Uitstekend

Netheid
4.5
Ligging
4.3
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.8
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

David Geverifieer

Eiendomme 100+

Resensies 414

Op LekkeSlaap 8 jaar

Ligging

  • 78 Nicholson Avenue, Uvongo, Margate, 4270, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink Topanga 70 het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R780
R 780 R 702
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf R780
R 780 R 702
per nag (plek vir 4)
Vanaf R780
R 780 R 702
per nag (plek vir 4)
Bespreek
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 16:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: 78 Nicholson Avenue, Uvongo, Margate, 4270, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAc29f22a307136927201bb392b49365137a9a78c8610383c5b534c9b1b8cea67757934d1be4c21dbd9cf136aeff236ee58bdc?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R780 nouVanaf R702 per nag (plek vir 4) 6 5 1 5 78 Nicholson Avenue Uvongo 4270 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-16:00 09:00 -30.832299843989 30.395757395666
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang