Successfully reported

Torgos Lodge

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 4 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.8
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Anonieme gas
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Okt 2024

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Geertrude G
1 nag
5.0
Okt 2024

A wonderful place. Torso's is a wonderful place near the border of the Kgalagadi Transfrontier Park. In the evening, we had a really good dinner. Thanks for that.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Manus
Torgos Lodge
Dear Trudy, Thank you so much for the good review. It is always nice to hear that our guests enjoyed our food. Hope to see you back soon! Kind regards, Melanie Torgos

Heleen V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Jul 2023

Baie Lekker! Baie lekker kos en die bestuurder is baie vriendelik en behulpsaam. Ons het regtig baie lekker gebly. Die enigste nadeel was die feit dat ons nie deur die wildtuin die Mata-Mata-grenspos kon gebruik nie, aangesien mens nou 2 dae in die park moet slaap voor jy daar kan deur Namibië toe. Ons moes dus langpad om ry en deur die Rietfontein-grenspos gaan. Die paaie, alhoewel grondpad, is in 'n baie goeie toestand.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Manus
Torgos Lodge
Goeie dag Heleen, Baie dankie vir die mooi resensie. Dis altyd lekker om te hoor as gaste ons kos geniet en die kuier geniet het. Ek is baie jammer jul moes nou so ver ry oor die 2 nagte in die park. Hoop dat julle weer by ons sal kom kuier. Groete, Manus & Mel Torgos Lodge

Ken B
Kort verblyf
4.6
Mei 2019

Fantastic hosts within a relaxed environment. We had a fantastic time and Daan and Yvonne were fantastic hosts. They went out of their way to make sure we were happy at all times. We stayed in the tented chalets which were very clean and neat. The linen was awesome.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Manus Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 4

Op LekkeSlaap 7 jaar

Vanaf
R 3 120
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 3 120
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 3 120
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 20 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Farm Dispuut, Nr 327, Mata Mata, Keetmanshoop District, Karas
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGEzMjYxMmYyLTg3YjEtNDRjNi1hMjk4LWI0YTI0M2Q0MGZlZQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 120 per nag, vir 2 mense 4 5 1 5 Farm Dispuut, Nr 327 Mata Mata Karas 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.724141 19.961669
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang