Torgos Lodge
- Kapasiteit: 20 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Farm Dispuut, Nr 327, Mata Mata, Keetmanshoop District, Karas
- Vanaf R3 120 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Torgos Lodge is in die suide van Namibië langs die Kgalagadi Oorgrenspark geleë. Die lodge is langs die C15-roete, 7 km vanaf die Mata Mata-grenspos. Die naam "Torgos" is van die Latynse naam vir 'n aasvoël, "Torgos tracheliotus" afgelei.
Verblyf word in 10 eenhede met slaapplek vir 2 gaste elk aangebied. Daar is 6 luukse klip-chalets en 4 luukse tent-chalets. Vier van die eenhede het basiese selfsorggeriewe. Die eenhede is tussen die Kameeldoringbome langs die Auobrivierbedding versprei. Elke eenheid het 2 enkelbeddens en 'n en suite-badkamer met stort, wasbak, toilet en gaste. Daar is ook tee- en koffiemaakgeriewe, 'n privaat stoepie met 'n uitsig oor die droë Auobrivierbedding by elke eenheid.
Ontbyt en aandete word in die eetarea bedien. Middagetes of middagete-pakkies kan op versoek voorsien word.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Manus Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 4
Op LekkeSlaap 7 jaar
Ligging
- Farm Dispuut, Nr 327, Mata Mata, Keetmanshoop District, Karas
- Gaste dink Torgos Lodge het ’n baie goeie ligging
- Kapasiteit: 20 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Farm Dispuut, Nr 327, Mata Mata, Keetmanshoop District, Karas
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang