Tornyn 30
Kry 10% af (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vir verblyf vanaf 2 Okt 2025 tot 30 Nov 2025.
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 30 Tornyn Street, Struisbaai, 7285, Wes-Kaap
-
Vanaf
R2 345R2 111 per nag (plek vir 6)
Beskrywing
Tornyn 30 bied selfsorgverblyf in die hartjie van Struisbaai. Dit is 'n wonderlike opsie vir 'n kuswegbreek aangesien hierdie eiendom binne maklike bereik van die strand en die hawe is.
Dié eiendom bied gerieflike slaapplek vir 6 gaste op 'n slag en beskik oor 3 slaapkamers en 'n badkamer. Die eerste 2 slaapkamers is elk ingerig met 'n dubbelbed en die derde slaapkamer het 2 enkelbeddens. 'n Bad, stort, wasbak en toilet is in die badkamer beskikbaar. Alle linne en badhanddoeke word voorsien; gaste moet egter hul eie strandhanddoeke saambring.
Die oopplan-leefarea beskik oor 'n kombuis wat volledig toegerus is met 'n stoof, oond, tweeplaatstoof, mikrogolf, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware asook tee- en koffiemaakgeriewe. 'n Skottelgoedwasser en wasmasjien is ook beskikbaar. Vanuit hierdie kombuis lei 'n etenstafel waar gaste hul maaltye saam kan geniet. Die sitkamer het gemaklike sitplek en 'n TV.
Boonop het hierdie spasie ook 'n binnebraai wat ideaal is vir die winter. Buite is 'n ruim tuin met buitebraaigeriewe. Gaste kry veilige parkeerplek op die perseel.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort, Bad, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.4/5
Sanelle Geverifieer
Eiendomme 40
Resensies 79
Op LekkeSlaap 10 jaar
Ligging
- 30 Tornyn Street, Struisbaai, 7285, Wes-Kaap
- Gaste dink Tornyn 30 het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 30 Tornyn Street, Struisbaai, 7285, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang