Tortoise Retreat
- Kapasiteit: 2 persone
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 44 Babiana Street, Myburgh Park, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
- Vanaf R850 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Tortoise Retreat is 'n uitnodigende kothuis met 'n privaat ingang op die eienaar se perseel in Langebaan en bied 'n gerieflike toevlugsoord aan 2 gaste.
Die kothuis het 'n oopplan-ontwerp en 'n slaaparea, 'n TV met stroomdienste en 'n eetarea met 'n kombuisie. Daar is 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. WiFi is ook beskikbaar.
Die kombuisie is met 'n yskassie, enkelplaatgasstoof, mikrogolfoond, broodrooster en koffie- en teemaakgeriewe toegerus. Daar is 'n stoep en veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar.
Tortoise Retreat is gerieflik naby plaaslike winkels geleë en is net 2,6 km vanaf Langebaan-strand wat dit ideaal maak vir diegene wat 'n strandwegbreek soek.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Christopher Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 6
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- 44 Babiana Street, Myburgh Park, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
- Gaste dink Tortoise Retreat het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 2 volwassenes
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 44 Babiana Street, Myburgh Park, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang