Successfully reported
+43

Tortuga

Selfsorg
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 9 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 33 Swallow Drive, Sedgefield, 6572, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 000 per nag (plek vir 3)

Beskrywing

Tortuga is in die pragtige dorpie Sedgefield geleë en bied gerieflike selfsorgverblyf met 'n welige groen tuin wat ryk is aan voëllewe. Dit kan 'n ideale opsie wees vir gaste wat die skilderagtige Tuinroete wil verken en dit is net 2 km vanaf Myoli-strand geleë.

Hierdie eiendom bied gaste 'n keuse van óf 'n huis met slaapplek vir 6 óf 'n woonstel met slaapplek vir 3. Die huis beskik oor 3 slaapkamers, waarvan 2 ingerig is met 'n koningingrootte-bed elk en een met 2 enkelbeddens. Dié eenheid het 2 badkamers asook 'n gastetoilet. Die woonstel het 1 badkamer, 1 slaapkamer met 'n koningingrootte-bed en 'n slaapbank in die sitkamer. Alle linne en badhanddoeke word voorsien.

Elke eenheid het 'n leefarea met 'n kombuis wat toegerus is met kookgeriewe asook 'n knus sitkamer met gemaklike sitplek en 'n TV met 'n Smart box. Toegang tot gratis WiFi is op die perseel beskikbaar. Albei eenhede is aan 'n sonkragstelsel gekoppel met 'n rugsteunbattery om die ligte, TV en Wi-Fi aan te hou tydens beurtkrag. .

Die hoofhuis beskik oor 'n bedekte houtdek met gemaklike hangstoele, 'n buite-etenstafel en 'n Weber-braai. Alle gaste het volle toegang tot die pragtige tuin wat 'n ideale plek is vir 'n oggendkoffie terwyl hulle na die voëls luister.

Die ligging van hierdie eiendom is binne maklike bereik van die middedorp wat talle restaurante en kruidenierswinkels bied. Gaste kry veilige parkeerplek agter 'n afstandbeheerde hek op die perseel.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi

Ligging

  • 33 Swallow Drive, Sedgefield, 6572, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 000
per nag (plek vir 3)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 000
per nag (plek vir 3)
Vanaf
R 1 000
per nag (plek vir 3)
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 9 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 33 Swallow Drive, Sedgefield, 6572, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA97135db85203945f45a47ffd5fe63c25fa1aa20fc1f55305517ca7e27b8a736657380174d006266924046a6e6d5c0f6f432d?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 000 per nag (plek vir 3) 33 Swallow Drive Sedgefield 6572 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.020725000722 22.809568281006
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang