Tosca Guesthouse
- Kapasiteit: 15 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 12 Vryburg Street, Tosca, Tosca, 8618, Noordwes
- Vanaf R500 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Tosca Guesthouse is op die Vryburg Bray-pad na Botswana geleë en bied gerieflike verblyf wat gaste nooi om die Molopo Kalahari-gasvryheid te geniet.
Verblyf word gebied in 7 en suite-kamers. Elke kamer is toegerus met 'n TV met 12 DStv-kanale, plafonwaaiers en 'n tee- en koffieskinkbord. Veilige parkeerplek word ook voorsien. Tosca Guesthouse beskik oor karavaanstaanplekke met toegang tot braaigeriewe. 'n Volledige Engelse ontbyt word daagliks bedien en tuisgemaakte maaltye is gedurende die week op versoek beskikbaar.
Die dorpie Tosca is ongeveer 150 km vanaf Vryburg en 70 km vanaf die Botswana-grenspos geleë.
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
ADRI Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 7
Op LekkeSlaap 10 jaar
Ligging
- 12 Vryburg Street, Tosca, Tosca, 8618, Noordwes
- Gaste dink Tosca Guesthouse het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 15 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 12 Vryburg Street, Tosca, Tosca, 8618, Noordwes
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang