Successfully reported

Toscana Estate

Gastehuis

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 84 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.9
Diens
5.0
Veiligheid
4.9
Hennie C
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Sep 2025

Baie netjies en die eienaar en personeel is baie vriendelik. Baie lekker en rustige plek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Pieter M
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

Gerieflike en mooi in 'n baie mooi tuin. Toscana is 'n baie mooi en gerieflike gastehuis en die diens is ook baie goed en vriendelik. Die tuine is baie mooi en die omgewing is rustig. Sal weer daar bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Paul H
1 nag
5.0
Sep 2025

Just what I needed to break up a long road trip. Outstanding. The location is only 5 minutes off the N1, but has a quiet rural feel.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lenie B
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2025

Die gasheer en gasvrou is vriendelik en baie behulpsaam. Ons het heerlik gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lana W
1 nag
5.0
Jul 2025

Fantasties. Toscana Estate is voorwaar 'n lieflike plek, baie netjies en skoon, beddegoed is uit die boonste rakke. Ek kan regtig hierdie plek aanbeveel vir enige reisiger, werk of privaat. WiFi uitstekend. Die gasvrou is so vriendelik en behulpsaam. Dit voel regtig soos Toscana! Baie, baie mooi plek naby winkelsentrums ens. Baie dankie, ek sal weer van jou gebruik maak!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lana W
1 nag
5.0
Jul 2025

Fantasties. Pragtige plek, spiknetjies en so skoon, pragtige sagte beddegoed en alles wat jy nodig het in die eenheid. Kan regtig aanbeveel, dit is 'n rustige atmosfeer, voel soos 'n plaas, baie, baie lekker. Die gasvrou is uitsonderlik met diens en baie vriendelik. Dankie baie, ons het heerlik oornag daar.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Jun 2025

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Rolanda L
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Jun 2025

Fantasties, gasvry, perfek. Baie lekker en alles gehad wat nodig was in koue Bloem.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ria J
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2025

Ruim, smaakvol en baie rustig. Fantastiese verblyf!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Charlotte M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2025

Die vriendelikste gasvrou en uitstekende diens! Ons het heerlik gekuier.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.9/5

Du Preez Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 92

Op LekkeSlaap 5 jaar

Vanaf
R 800
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 800
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 800
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 18 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 86 Outeniqua Avenue, Spitskop, Bloemfontein, 9300, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAa92577507e87f039f3a14d56079f5b942843ad53c284ca3e5d7ae84a64c0952e8c299443935188b9034141cb6b5a66968037?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R800 per nag, vir 2 mense 84 5 1 5 86 Outeniqua Avenue Spitskop 9300 Vrystaat 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -29.081064 26.13893

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang