Successfully reported
+111

Toscana Estate

Gastehuis
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 18 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 86 Outeniqua Avenue, Spitskop, Bloemfontein, 9300, Vrystaat
  • Vanaf R800 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Toscana Estate is in die pragtige en stil area van Spitskop Bloemfontein geleë. Die landgoed bied 'n trou-venue, 'n partytjie-venue of verblyf.

Verblyf is beskikbaar in 5 pragtige kamers, omring deur die rus en vrede van ons ruim en skilderagtige tuin. Elke slaapkamer het 'n koninggrootte-bed, met die opsie om dit in 2 enkelbeddens te verdeel, en het 'n en suite-badkamer met 'n bad en 'n stort, 'n toilet en 'n wasbak.

Geriewe in die kamer sluit lugversorging, 'n yskassie, mikrogolfoond en 'n platskerm-TV met Netflix in. Die instansie beskik oor 'n kroegarea, braaigeriewe, 'n buiteswembad en veilige parkeerplek.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 84 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.9
Diens
5.0
Veiligheid
4.9
Gaste se hoogtepunte
Hennie C
Gesin met klein kinders
5.0
Baie netjies en die eienaar en personeel is baie vriendelik. Baie lekker en rustige plek.
Sep 2025
Pieter M
Saam met lewensmaat
5.0
Gerieflike en mooi in 'n baie mooi tuin. Toscana is 'n baie mooi en gerieflike gastehuis en die diens is ook baie goed en vriendelik. Die tuine is bai...
Sien meer
Sep 2025
Paul H
5.0
Just what I needed to break up a long road trip. Outstanding. The location is only 5 minutes off the N1, but has a quiet rural feel.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sep 2025
Lenie B
Saam met lewensmaat
5.0
Die gasheer en gasvrou is vriendelik en baie behulpsaam. Ons het heerlik gebly.
Aug 2025
Lana W
5.0
Fantasties. Toscana Estate is voorwaar 'n lieflike plek, baie netjies en skoon, beddegoed is uit die boonste rakke. Ek kan regtig hierdie plek aanbeve...
Sien meer
Jul 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.9/5

Du Preez Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 92

Op LekkeSlaap 5 jaar

Ligging

  • 86 Outeniqua Avenue, Spitskop, Bloemfontein, 9300, Vrystaat
  • Gaste dink Toscana Estate het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 800
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 800
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 800
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 18 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 86 Outeniqua Avenue, Spitskop, Bloemfontein, 9300, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAa92577507e87f039f3a14d56079f5b942843ad53c284ca3e5d7ae84a64c0952e8c299443935188b9034141cb6b5a66968037?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R800 per nag, vir 2 mense 84 5 1 5 86 Outeniqua Avenue Spitskop 9300 Vrystaat 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -29.081064 26.13893

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang