Successfully reported
+27

Tot Hier Toe - Ikhaya Ndlovu

Tentekamp
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 11 Bataleur Street, Phalaborwa, 1390, Limpopo
  • Vanaf R1 200 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Tot Hier Toe - Ikhaya Ndlovu is 'n lieflike gastehuis in Phalaborwa wat selfsorgverblyf met verhit-en-eetgeriewe bied. Die gastehuis is ideaal vir gaste wat op soek is na 'n afgeleë vakansie en skuil tussen die inheemse Mopanibome.

Hierdie gastehuis bied 3 luukse tente, elk met 'n privaat buitebadkamer. Die tente het gemaklike beddens, sagte duvets, vars linne, privaat ingange en geriewe soos lugversorging, 'n yskassie, mikrogolf, tee- en koffiemaakgeriewe, eetgerei en breekware. Gratis WiFi is beskikbaar.

Gaste kan in die gemeenskaplike swembad swem en om die braai-areas sosialiseer. Staptoere, voëlkyk en wildkyk is ook gewilde aktiwiteite in die omgewing.

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
Swembad

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 19 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.9
Veiligheid
4.8
Gaste se hoogtepunte
Wanda P
Saam met lewensmaat
5.0
Gerieflike, goed ingerigte, netjiese blyplek en baie goed geleë. Gerieflike, goed ingerigte, netjiese blyplek en baie goed geleë. Het baie lekker gebl...
Sien meer
Okt 2025
Marle H
Saam met lewensmaat
5.0
Kop en skouers bo die res! Fantastiese verblyf net buite die wildtuin. Gasheer het ongelooflik baie moeite gedoen en is baie vrygewig - yskas was vol ...
Sien meer
Aug 2025
Alugumi M
Saam met lewensmaat
5.0
It was memorable. The place is fantastic and the people are the friendliest. We really enjoyed our stay.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Jul 2025
Samantha G
Saam met lewensmaat
5.0
Vriendelik, skoon en bo verwagting! Puik diens, pragtige skoon blyplek met alles wat mens nodig het en nog meer. Ons was regtig baie, baie beïndruk en...
Sien meer
Apr 2025
Jakobus H
Saam met lewensmaat
5.0
Wonderlik, fantasties net te kort! Ons is vriendelik verwelkom en het dadelik tuis gevoel. Dit is ons 5de keer en sal vir seker weer hier kom bly!
Apr 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Deidre Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 19

Op LekkeSlaap 2 jaar

Ligging

  • 11 Bataleur Street, Phalaborwa, 1390, Limpopo
  • Gaste dink Tot Hier Toe - Ikhaya Ndlovu het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 200
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 200
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 1 200
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 11 Bataleur Street, Phalaborwa, 1390, Limpopo
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAfe98eb69ff22447c9f7a6b037c4a5e6ec67bc0c86d38e037dcb4bb3ee3c61983ed5dd1385701f0080ba87e1fcac813ee1c1d?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 200 per nag (plek vir 2) 19 5 1 5 11 Bataleur Street Phalaborwa 1390 Limpopo 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -23.9273432 31.1522678
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang