Successfully reported
+49

Totnes Avenue Apartment

Selfsorg
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 15 Totnes Avenue, Bakoven, Cape Town, 8001, Wes-Kaap
  • Vanaf R2 950 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Totne Avenue Apartment is 'n lieflike selfsorgvakansie-eenheid in Bakoven, Kaapstad. Dit is ideaal vir 4 gaste wat op soek is na 'n rustige ontsnapping.

Elkeen van die 2 slaapkamers het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak. Elke slaapkamer en die sitarea bied 'n pragtige, gedeeltelike see-uitsig.

Die kombuis is met 'n gasstoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolfoond, eetgerei, Nespresso-masjien, wasmasjien, 'n skottelgoedwasser en breekware toegerus. Die leefarea het 'n etenstafel, gemaklike sitplek en 'n TV. Daar is 'n verskeie bordspeletjies en boeke wat gaste kan geniet.

Hierdie verbly is omhein en spog met 'n tuin en 'n privaat motorhuis. Daar is 'n verskeidenheid boeke en speletjies vir gaste, asook 'n 24 uur-geriefswinkel langs die verblyf. Bababedjies en eetgerei is op versoek beskikbaar. Troeteldiere is welkom indien dit vooraf gereël word. Die eienaar voorsien melk, koffie, tee, suiker, vrugtesap en 'n gratis bottel wyn.

Kamer-opset

2 Slaapkamers 2 Badkamers, 2 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Troeteldiere op versoek
TV
Volledige kombuis

Ligging

  • 15 Totnes Avenue, Bakoven, Cape Town, 8001, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 2 950
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 2 950
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R 2 950
per nag (plek vir 4)
Bespreek
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 15 Totnes Avenue, Bakoven, Cape Town, 8001, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA9cdb401df49f51601b9b07e17441034ee831e1b4d555f1346f81d67e0c1d5f01f33acde29d3bb2fb5673c1928726c06a2319?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 950 per nag (plek vir 4) 15 Totnes Avenue Bakoven 8001 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.9634497 18.3776745

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang