Successfully reported
+18

Tourmaline Guest House

  • Kapasiteit: 10 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 10 Toermalyn Street, Eros, Windhoek, Khomas
  • Vanaf R1 090 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Tourmaline Guest House bied gerieflike oornagverblyf in Eros, Windhoek. Dit is ideaal vir sakereisigers of toeriste wat hierdie area in Namibië wil verken aangesien dit naby talle geriewe en besienswaardighede is.

Die gastehuis bied verblyf aan in 3 Standaard Dubbelkamers of 2 Standaard 2-Enkelbedkamers. Elke kamer het slaapplek vir 2 gaste. Die Standaard Dubbelkamers het elkeen 'n dubbelbed en die Standaard 2-Enkelbedkamers het elkeen 2 enkelbeddens. Elke kamer het 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en toilet.

Alle linne word voorsien, maar gaste moet hul eie handdoeke saambring. Daar is tee- en koffiemaakgeriewe, 'n yskassie en 'n TV in elke kamer. Gratis WiFi is beskikbaar.

Die gastehuis het 'n sprankelende swembad en buitemeubels waar gaste kan ontspan. Daar is ook 'n klein minigholfbaan en 'n grasdaklapa met ingeboude braaigeriewe en sitplek. Dit is die perfekte plekkie vir 'n skemerkelkie saans.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 8 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Gaste se hoogtepunte
Angie T
Saam met vriende
5.0
Great! Linda was lovely. Awesome. Only small complaint was you could do with new pillows, and drinking water should be included.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sep 2025
Annemarie D
5.0
Heerlike rustige atmosfeer. Vriendelike personeel. Heerlik. Rustig. Vriendelik.
Jul 2025
Francois L
5.0
Die staf was besonders vriendelik en behulpsaam. Baie lekker gebly en sal beslis weer van hul dienste gebruikmaak.
Jun 2025
Heimiri H
Saam met lewensmaat
5.0
Ek sal weer daar bly as ek in Windhoek is. Ons het baie lekker gebly en die kinders het die swembad baie geniet. Die ontbyt was ook heerlik. Die parke...
Sien meer
Des 2024
Harried F
Saam met lewensmaat
5.0
Leka gekuier. Pragtige plekkie, het dit geniet.
Okt 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.9/5

Mike Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 9

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • 10 Toermalyn Street, Eros, Windhoek, Khomas
  • Gaste dink Tourmaline Guest House het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 090
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 090
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 1 090
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 10 Toermalyn Street, Eros, Windhoek, Khomas
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAd209be493bfc34793c0a3a1d284164b578724dff00b628601da494933e7028878e342d5e0ab1c7bf75122d5aa4e9a1cdf490?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 090 per nag, vir 2 mense 8 5 1 5 10 Toermalyn Street Eros Khomas 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -22.547501 17.096647

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang