Successfully reported
+33

Towerkraaltjie Caravan

Kampeer/karavaan
  • Kapasiteit: 64 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 12:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Towerkraaltjie, Dwarsrivier, Ladismith, 6655, Wes-Kaap
  • Vanaf R265 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Towerkraaltjie Caravan is 'n kampplek wat in Ladismith geleë is. Hier kan gaste die natuurskoon van die berge en strome bewonder. Die kampeerterreine is ideaal vir kampsleepwaens, boswaens of voertuie met 'n hoë-grondvryhoogte.

Die karavaan- en tentkampeerplek bied slaapplek in 10 grasbedekte kampeerterreine, wat elk elektriese punte, skoon vars water, bome vir skadu en braaigeriewe het. Elke staanplek het ook volledig toegeruste geriewe met warm water in die kraan, wasbakke, storte en toilette. Daar is 'n aparte opwaskamer vir skottelgoed, wasgoed, en die skoonmaak van braaigeriewe en potte, asook wasgoedlyne. Die kampterrein het verder 'n aparte braai-area vir groter groepe met skadubedekkings en 'n groot tafel en banke.

Hierdie kampterrein is die ideale basis vanwaar gaste die Ladismith-area kan verken, wat die pragtige Hoeko-vallei met Langenhoven se eerste tuiste, die Seweweekspoort, Anysberg-natuurreservaat, Towerkop-bergstaptog en die Stanleys Liggie-staptog insluit. Daar is ook twee plaaslike kaasfabrieke in die area.

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
Troeteldiere op versoek

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 4 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.3
Veiligheid
4.5

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Andrew Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 4

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • Towerkraaltjie, Dwarsrivier, Ladismith, 6655, Wes-Kaap
  • Gaste dink Towerkraaltjie Caravan het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 265
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 265
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 265
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 64 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 12:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Towerkraaltjie, Dwarsrivier, Ladismith, 6655, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA6adeb39687ebe39cdb9d63f36c3d9b7c0a647a48ffc2f25809e424210955c70bf2e6d7b1b47286d69631dd371a44ea339bf6?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R265 per nag, vir 2 mense 4 5 1 5 Towerkraaltjie Dwarsrivier 6655 Wes-Kaap 021 201 8901 12:00-18:00 10:00 -33.481515854402 21.171518935582
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang