Successfully reported

Towers Lodge

Resensies

4.4/ 5

Gebaseer op 33 resensies

Baie goed

Netheid
4.7
Ligging
4.4
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.3
Veiligheid
4.5
Noma N
1 nag
5.0
Sep 2025

It was great. The stay was great; the place was nice and clean.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Poppy R
1 nag Saam met vriende
5.0
Apr 2025

Fit for purpose. Pleasant. Rooms were clean. Fit for the purpose of our stay.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Devon W
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Des 2024

Very good. Very good, passed all my expectations.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Leoni S
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.4
Mrt 2025

Ouers met kinders vir sport by Germiston Stadium. Stadium is so 20 min se ry van verblyf. Kamers was skoon en gerieflik. Personeel aan diens was behulpsaam. Veilige parkeering.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Nicolene K
1 nag Saam met lewensmaat
4.6
Des 2024

Uitstekend. Dit was baie lekker en rustig en ongelooflik netjies.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Irma V
Kort verblyf Gesin met tieners
4.6
Mrt 2024

Dit het perfek voldoen aan ons behoeftes. Die diens was professioneel en aanneemlik. Parkering veilig en kamer skoon. Die warm stort was ook hoog geag deur alle kamergenote. Baie dankie Towers Lodge.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Wenzile Phumelele Z
Kort verblyf Saam met lewensmaat
3.4
Des 2024

Pleasant. Satisfied. Issue with room allocation was resolved speedily with management. However, guests in neighbouring rooms were noisy along the passage.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
2.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0

Lettie Z
1 nag Gesin met tieners
5.0
Apr 2023

Uitstekende waarde vir geld, baie skoon en netjies. My twee tieners moes deelneem by Germiston Atletiek Stadion. Die Towers Lodge is baie naby, so 10 km se ry deur die woonbuurte, verkeer was nie 'n probleem nie. Woonbuurt om die lodge is netjies en goeie area. Ongelukkig was die selfsorg eenheid reeds geneem, so ons het in die gewone kamers gebly, ons kon egter buite in die tuintjie sit en eet. Kamers is regtig baie mooi, veilige parkering. Kragopwekker het darem gewerk toe dit beurtkrag was. Ek stel egter voor julle kry mooi netjiese uniforms vir die twee manne wat by die ontvangs gewerk het, dit stel mens dadelik gerus as die ontvangspersoneel professioneel lyk, so toe ons daar aankom het ek eers vir Solomon gevra of ek die kamers kon sien voor ek inboek, want ek was bietjie skrikkerig, maar hy was baie vriendelik en het my kamer gewys, toe was ek gerusgestel dat dit wel soos op die website lyk. Baie goeie waarde vir geld, sal hulle beslis aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Amore
Towers Lodge
Lettie, baie dankie vir die mooi boodskap aan ons. Ons waardeur die terugvoering. Ons gaan dadelik werk maak van die uniforms. Hoop julle kom kuier gou weer. Lekker dag

Riekert G
1 nag
4.8
Aug 2023

Lekke! Het werk in area gedoen en moes oorslaap. Plek het baie kamers so as jy skielik moet blyplek soek sal hul plek hê.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marli M
1 nag
5.0
Jul 2022

Lekker plek om oor te slaap, veral as dit 'n groep van 28 mense is. Hulle het vir ons 'n baie lekker ontbyt gebied en dit was vreeslik lekker om met die mense in Afrikaans te kommunikeer. Daar was veilige parkeerplek en genoeg plek vir altwee ons sleepwaens.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Amore
Towers Lodge
Marli, Baie dankie vir die goeie woord, dit was 'n eer om julle hier te he. Kom kuier gou weer. Groete Amore

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Amore Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 33

Op LekkeSlaap 10 jaar

Vanaf R960
R 960 R 816
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf R960
R 960 R 816
per nag, vir 2 mense
Vanaf R960
R 960 R 816
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 60 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 125 Kingfisher Avenue, Elspark, Germiston, 1428, Gauteng
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA1d3dc5568cb90ada6bb33a15e664c03dbbb4a5dff4af7ab9741a12bb79447b63cf85315afb27b1dc5cd82add51daba2a11bc?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R960 nouVanaf R816 per nag, vir 2 mense 33 5 1 5 125 Kingfisher Avenue Elspark 1428 Gauteng 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -26.2628 28.2331
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang