Town Charm Guesthouse
- Kapasiteit: 8 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 59 2nd Avenue, Lambton, Germiston, 1401, Gauteng
- Vanaf R700 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Town Charm Guesthouse is 'n gesellige en bekoorlike gastehuis in privaat besit in die hartjie van Lambton, Germiston. Dit is naby alle geriewe, soos Germiston Lake wat restaurante en winkels stapafstand vanaf die verblyf het.
Verblyf word in verskeie kamers van verskillende groottes gebied. Die hoofkamer bied slaapplek aan 4 en het 2 dubbelbeddens en 'n en suite-badkamer met 'n bad en 'n stort. Die res van die kamers het elk slaapplek vir 2 gaste op 'n dubbelbed en die gaste deel 'n badkamer met 'n bad en 'n stort. Linne en handdoeke word voorsien.
Die gemeenskaplike kombuis is met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolfoond, eetgerei, breekware en koffie- en teemaakgeriewe toegerus. Daar is 'n lieflike eetarea en die sitarea het gemaklike sitplek en 'n TV met sekere DStv-kanale.
Gaste het toegang tot braaigeriewe en gratis WiFi. Veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar. Die gastehuis het 'n groot swembad en piekniekarea.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
5/5
Dorothy Nuut op LekkeSlaap!
Eiendomme 1
Resensies 2
Op LekkeSlaap 10 maande
Ligging
- 59 2nd Avenue, Lambton, Germiston, 1401, Gauteng
- Gaste dink Town Charm Guesthouse het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 8 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 59 2nd Avenue, Lambton, Germiston, 1401, Gauteng
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang