Town Lodge Bellville
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 212 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: Corner Willie van Schoor Avenue and Mispel Road, Bellville, 7536, Wes-Kaap
- Vanaf R1 344 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Gaste by die Town Lodge Bellville kan verwag om visueel bederf te word, met kamers wat 'n uitsig oor die sprankelende swembad of oor die Tygerbergvallei het. Die hotel is ideaal geleë naby baie geriewe en het 'n restaurant op die perseel. Dit is 20 minute vanaf die Kaapstadse Internasionale Lughawe, langs die Parc du Cap-kantoorpark in Tygervallei, en naby die middestad van Bellville, die Universiteit van Stellenbosch Bestuurskool, Bellville-gholfklub, Bellville Velodrome-atletiek- en konferensiesentrum en die Tygerberg-natuurreservaat.
Die hotel het 106 kamers met lugversorging, dubbel- of enkelbeddens en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Kamers wat met mekaar skakel vir gesinne is ook beskikbaar. Verder het elke kamer 'n TV met sekere DStv-kanale en radiostasies, tee- en koffiemaakgeriewe en 'n elektroniese kluis. Gratis WiFi is beskikbaar en sekere kamers is geskik vir gaste met gestremdhede.
Ander geriewe sluit 24 uur-ontvangs en -inklok, 'n volle Engelse of kontinentale ontbyt, skemerkelkie-kroeg, snoepmasjiene met peuselhappies en drinkgoed, 'n wasgoed- en droogskoonmaakdiens en 'n swembad in.
Soos met al die eiendomme van die groep in Kaapstad, bied die hotel 'n verskeidenheid waterbesparende toestelle en stelsels na aanleiding van die ernstige droogte van 2018, wat gaste toelaat om gemaklik tog verantwoordelik te wees.
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.4/5
Reservations
Team Town Lodge ...
Eiendomme 1
Resensies 10
Op LekkeSlaap 5 jaar
Ligging
- Corner Willie van Schoor Avenue and Mispel Road, Bellville, 7536, Wes-Kaap
- Gaste dink Town Lodge Bellville het ’n uitstekende ligging
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 212 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: Corner Willie van Schoor Avenue and Mispel Road, Bellville, 7536, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang