Successfully reported
+40

Town Lodge Mbombela

  • Kapasiteit: 212 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 50 Madiba Drive Corner Koorsboom Streets, Just off N4, Mbombela, 1200, Mpumalanga
  • Vanaf R1 224 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Town Lodge Mbombela is naby die bedrywige Mbombela voorheen bekend as Mbombela (Nelspruit) en die middestad. Dié lodge het ’n sprankelende swembad, lowerryke grasperke, ’n ontbytrestaurant en ’n skemerkelkiekroeg.

Die hotel het 106 kamers met lugversorging, dubbelbeddens óf 2 enkelbeddens en ’n en suite-badkamer met ’n stort. Daar is ook gesinseenhede met skakeldeure. Ander geriewe in die kamer sluit ’n TV met sekere DStv-kanale en radiostasies, tee- en koffiemaakgeriewe, ’n elektroniese kluis en gratis WiFi in. Daar is ook kamers vir gaste met gestremdhede.

Dié hotel is ideaal vir sakereisigers of vakansiegangers wat op pad is na die Krugerwildtuin, Mosambiek of Eswatini.

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 6 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.3
Diens
4.3
Veiligheid
4.7
Gaste se hoogtepunte
Justice M
Saam met lewensmaat
5.0
Excellent. The place is clean, service was excellent.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sep 2025
Mnr H
Saam met lewensmaat
5.0
Baie vriendelike en hulpvaardige personeel! Baie lekker gebly, ideaal geleë in Mbombela.
Sep 2024
Kathleen Sherene G
Saam met vriende
4.8
Tevrede, dankie. Het baie min tyd daar spandeer - geen probleme.
Sep 2025
Louis M
Saam met lewensmaat
4.4
Baie lekker dankie. Baie lekker gekuier, dankie. Veiligheid. Ek sien daar is 'n stukkie van die omheining voor die lodge wat weg is.
Feb 2024
Stefan V
Besigheidsreis
4.0
Luukser as Roadlodge en 'n heerlike verblyf. Hoe aangenaam! Baie gerieflik.
Jan 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Reservations
Team Town Lodge ...

Eiendomme 1

Resensies 6

Op LekkeSlaap 5 jaar

Ligging

  • 50 Madiba Drive Corner Koorsboom Streets, Just off N4, Mbombela, 1200, Mpumalanga
  • Gaste dink Town Lodge Mbombela het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 224
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 224
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 1 224
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 212 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 50 Madiba Drive Corner Koorsboom Streets, Just off N4, Mbombela, 1200, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAae305eac4d1c3e8f0b2817a0acc22acdb1442a39552d6672332da71f6298f81a4be6ea539765d327101b7bf51d3ad460f4ad?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 223 per nag, vir 2 mense 6 5 1 5 50 Madiba Drive Corner Koorsboom Streets Just off N4 1200 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.477405519511 30.968502628574

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang