Successfully reported

Town View

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 47 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.8
Veiligheid
4.8
Michelle B
Kort verblyf Besigheidsreis
5.0
Aug 2025

Heerlik, fantastiese waarde vir geld. Fantastiese waarde vir geld. Bart en sy vrou was vriendelik en behulpsaam. Het ons onmiddellik na die grondvloer eenheid toe geskuif toe hulle sien my ma sukkel om te loop. Die woonstel is skoon en netjies. WiFi is goed. Vol DSTV. Dit was net 'n plesier. Ons sal weer daar gaan bly volgende jaar.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Mduduzi M
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Jun 2025

Beautiful, relaxing, and clean. The host was very friendly. He was there for check-in and ensured that we were comfortable with everything. He made sure that we had no questions regarding anything. The apartment is beautiful and everything works the way it should. I have to say it was very clean. The living room is big enough for my little children to enjoy playing on the floor. The towels and the bedding smelled fresh. It is value for money. I would not hesitate to book Town View again for a longer stay, since our stay was very short.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Tania W
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2025

Safe and secure and very clean. We had everything we needed and more! Coffee, tea, and milk were provided.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Grietjie D
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Mei 2025

Veiligheid, privaatheid en vriendelike diens was uitstekend. Als was perfek, die naam kan dalk 'n negatiewe indruk gee. Bome groei so hoog, nou al kan jy glad nie die stad sien nie. Dit is ongelukkig maar die natuur. Kan wel sien hoekom dit Town View genoem was, die ligging is baie hoog op die 3de verdieping. Verder is als 5-star puik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Gus M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2025

Absoluut puik! Perseel was skoon en alle geriewe was beskikbaar!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Charles B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2025

Veilig, skoon en toeganklik. Ons het deelgeneem aan Midmar Mile swem, en baie lekker gebly by Town View.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Francis A
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Jul 2025

Sal definitief aanbeveel. Die akkommodasie is baie gerieflik en baie netjies skoon.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Theuns B
1 nag
4.6
Jun 2025

Waarde vir geld. Baie ruim woonstel met goeie geriewe. Goeie waarde vir geld. Kan dit aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Gerhard K
Kort verblyf Gesin met tieners
4.2
Jul 2025

Oulike plek. Baie lekker gebly. Oulike plek.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Amanda S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2024

Verrassend en aangenaam. Baie aangename en netjies toegeruste eenheid. Goeie ligging en veilig. Naby winkelsentrum met restaurante, ens. Ruim eenheid.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Glenda Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 47

Op LekkeSlaap 7 jaar

Vanaf
R 880
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 880
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 880
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 53 Roberts Road, Clarendon, Pietermaritzburg, 3201, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAA25lLCpvCMrArBQJHMEj8HJo09ox3GnACZoC59p09hTsmWm0fI?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R880 per nag, vir 2 mense 47 5 1 5 53 Roberts Road Clarendon 3201 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -29.599003390558 30.364834898148
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang