Successfully reported
+67

Trafalgar Wegbreek

Selfsorg
  • Kapasiteit: 12 persone
    8 volwassenes, 4 kinders
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 15 Benbow Avenue, Trafalgar, +2711, KwaZulu-Natal
  • Vanaf R4 350 per nag (plek vir 12)

Beskrywing

Trafalgar Wegbreek is 'n lieflike selfsorg-vakansiehuis geleë tussen die bome in Trafalgar. Dit is 'n goeie keuse vir 'n groot gesin of groep vriende wat op soek is na 'n rustige wegbreek na hierdie kusdorpie aan die Suidkus.

Hierdie huis bied slaapplek vir tot 8 volwassenes en 4 kinders in 5 slaapkamers, 3 badkamers en 'n gastetoilet. Vier van die slaapkamers is elk ingerig met 'n dubbelbed, terwyl die vyfde slaapkamer 2 stapelbeddens bevat wat slegs vir kinders geskik is. Die eerste slaapkamer het toegang tot 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en toilet. Die eerste gedeelde badkamer is toegerus met 'n bad, wasbak en toilet, terwyl die tweede badkamer slegs 'n stort het. Linne word voorsien, maar gaste moet hul eie bad- en swemhanddoeke saambring.

Die kombuis is toegerus met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolfoond, eetgerei en breekware, tee- en koffiemaakgeriewe en 'n skottelgoedwasser. 'n Wasgoedkamer met 'n wasmasjien en tuimeldroër is beskikbaar vir ekstra gerief. Die eet- en ontspanningsareas het gemaklike sitplek vir gaste om te eet en te ontspan, en vir gaste se vermaak is daar 'n slim-TV. Toegang tot WiFi is beskikbaar.

Gaste kan 'n swembad, 'n braai en 'n ruim tuin geniet. Veilige parkering in 'n dubbelmotorhuis is op die perseel beskikbaar. Plaaslike geriewe soos winkels en restaurante is naby, met toegang tot Trafalgar-strand ongeveer 2 km weg. San Lameer Estate en gholfbaan is ongeveer 4.3 km weg.

Kamer-opset

5 Slaapkamers 4 Badkamers, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Dubbelbed

Stort, Toilet

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Slaapkamer

4

2 x Kinderstapelbed

Badkamer

Bad, Toilet

Badkamer

Stort

Badkamer

Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad
Mooi uitsig
TV
Volledige kombuis
Wasmasjien
Stroomdienste
Braai

Ligging

  • 15 Benbow Avenue, Trafalgar, +2711, KwaZulu-Natal
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 4 350
per nag (plek vir 12)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 4 350
per nag (plek vir 12)
Vanaf
R 4 350
per nag (plek vir 12)
Bespreek
  • Kapasiteit: 12 persone
    8 volwassenes, 4 kinders
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 15 Benbow Avenue, Trafalgar, +2711, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAc8652bf642ca88306d058c701d79848e9cfe53b7a8f8d628551587758454a24c510b9425bda5bda2bba0bc41ed3ba067ca44?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R4 350 per nag (plek vir 12) 15 Benbow Avenue Trafalgar +2711 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -30.965148380827 30.289183450071

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang