Successfully reported
+31

Tramonto Boutique Hotel

  • Kapasiteit: 78 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 40 Uranus Crescent, Signal Hill, Newcastle, 2940, KwaZulu-Natal
  • Vanaf R2 000 per nag, vir 2 mense
  • TGCSA-gradering:

Beskrywing

Tramonto Boutique Hotel is 'n klein juweel in Newcastle, KwaZulu-Natal. Geleë naby die Drakensberge, halfpad tussen Johannesburg en Durban.

Die hotel beskik oor 15 standaardkamers, 8 selfsorgkamers en 7 superiorkamers. Alle kamers is gemeubileer met soliede houtmeubels en uitstaande gehalte materiaal. Die kamers beskik oor lugversorging en platskerm-TV met sekere DStv-kanale. Elke selfsorgkamer het 'n balkon, 'n kombuisie en 'n luukse badkamer met geriewe. Alle kamers word daagliks volledig gediens.

Die Tramonto Restaurant bied 'n kenmerkende spyskaart in 'n skouspelagtige omgewing. By die restaurant kan gaste 'n hartverwarmende ontbyt, Sondag-buffetmiddagete of 'n romantiese aandete geniet.

Die hotel het 'n volledig toegeruste konferensielokaal vir tot 60 gaste. Daar is ook 'n sonkamer vir 'n kleiner konferensie of vergadering vir tot 16 mense. Die hotel is ook die perfekte omgewing vir 'n intieme troue.

Die hotel word omring deur pragtige uitsigte en is naby top-gholfbane, staproetes, 4x4-roetes en Groot 5-wildplase.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wasgoeddiens
Konferensiegeriewe
Swembad
Ontbyt beskikbaar
Restaurant op die perseel

Resensies

4.3/ 5

Gebaseer op 12 resensies

Baie goed

Netheid
4.7
Ligging
4.3
Waarde vir geld
4.3
Diens
4.3
Veiligheid
4.3

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.4/5

Jeanne Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 12

Op LekkeSlaap 9 jaar

Ligging

  • 40 Uranus Crescent, Signal Hill, Newcastle, 2940, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink Tramonto Boutique Hotel het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 2 000
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 2 000
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 2 000
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 78 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 40 Uranus Crescent, Signal Hill, Newcastle, 2940, KwaZulu-Natal
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGNmNTFlNGY4LTQyZWQtNDBmNi1iMTBjLWM0MTUzODJjNmY3ZQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 000 per nag, vir 2 mense 12 5 1 5 40 Uranus Crescent Signal Hill 2940 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -27.71145 29.9336

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang