Successfully reported
+28

Tranquil Blessing

Selfsorg
Op die Nippertjie-aanbod 10% af

Kry 10% af op alle besprekings wat 3 dae of minder voor jou verblyf gemaak word. Hierdie aanbod is altyd geldig.

  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 4 West Beach Drive, Port Alfred, 6170, Oos-Kaap
  • Vanaf R1 150 R1 035 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Tranquil Blessing is 'n bekoorlike selfsorgwoonstel in Settler Sands, Port Alfred, geleë net oorkant die straat van die strand af en is perfek vir 'n onvergeetlike kuswegbreek saam met familie.

Die woonstel het slaapplek vir tot 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers, 1 badkamer en 'n gastetoilet. Die hoofslaapkamer is ingerig met 'n koningingrootte-bed, terwyl die tweede slaapkamer 2 enkelbeddens het. Die gedeelde badkamer het 'n bad, stort, wasbak en toilet. Linne en badhanddoeke word voorsien; gaste moet egter hul eie strandhanddoeke saambring.

Die oopplan-leefarea spog met 'n volledig toegeruste kombuis met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolfoond, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe. Vir ekstra gerief is 'n wasmasjien ook beskikbaar. Die sitkamer het 'n etenstafel met vier sitplekke, oorgenoeg gemaklike sitplek en 'n slim-TV met Netflix aan die muur. Komplimentêre WiFi is beskikbaar.

Stap buite na die privaat balkon, kompleet met braaigeriewe en buitemeubels, perfek om te ontspan met 'n laatmiddag skemerkelkie. Gaste het ook toegang tot veilige, onderdakparkeerplek agter 'n sluitbare hek.

Kamer-opset

2 Slaapkamers 2 Badkamers

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer

2

2 x Enkelslaapbank

Badkamer

Stort, Bad, Toilet

Badkamer

Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
TV
Volledige kombuis
Wasmasjien
Stroomdienste
Braai
Voorsiening vir beurtkrag

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 1 resensie

Uitstekend

Netheid
4.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Marlene Geverifieer

Eiendomme 8

Resensies 8

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • 4 West Beach Drive, Port Alfred, 6170, Oos-Kaap
  • Gaste dink Tranquil Blessing het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 150
R 1 150 R 1 035
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf R1 150
R 1 150 R 1 035
per nag (plek vir 4)
Vanaf R1 150
R 1 150 R 1 035
per nag (plek vir 4)
Bespreek
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 4 West Beach Drive, Port Alfred, 6170, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA73f1f9eb8e37b0a058e9fceb85fe7531778c7eda292428c6526595976598ff0e8fc1804a281e535e9792b15ac2980514d1ce?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 150 nouVanaf R1 035 per nag (plek vir 4) 1 5 1 5 4 West Beach Drive Port Alfred 6170 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -33.602765927731 26.897221986894

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang