Tranquil King Size Cottage Retreat
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 3 persone
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: 1042 krugerrand Road, Strubensvalley, Roodepoort, 1724, Gauteng
- Vanaf R800 per nag, vir 3 mense
Beskrywing
Geleë in die hartjie van Roodepoort, bied Tranquil King Size Cottage Retreat selfsorgverblyf, ideaal vir 'n paartjie of vriende.
Die pragtige kothuis bied slaapplek vir 3 gaste en bestaan uit 1 slaapkamer met 'n koninggrootte-bed, terwyl 'n enkelslaapbank in die sitkamer beskikbaar is. Gaste het die gebruik van 'n badkamer met 'n stort, wasbak en toilet. Alle linne, badhanddoeke en seep word voorsien.
Die oopplan-leefarea beskik oor 'n kombuis wat volledig toegerus is met 'n stoof, oond, yskassie, eetgerei en breekware, sowel as tee- en koffiemaakgeriewe. Langs die kombuis is 'n eetkamertafel met sitplek, en 'n sitkamer met gemaklike rusbanke. Toegang tot gratis WiFi is beskikbaar.
Gaste kan ontspan in die privaat tuin met buitemeubels, terwyl veilige parkering dwarsdeur hul verblyf voorsien word. Vir diegene wat die omgewing wil verken, is Clearwater Mall 1.1 km weg en Florida Lake is 8.4 km weg.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Koninggrootte-bed
Leefarea
1 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.9/5
Marlene Nuut op LekkeSlaap!
Eiendomme 2
Resensies 2
Op LekkeSlaap 2 maande
Ligging
- 1042 krugerrand Road, Strubensvalley, Roodepoort, 1724, Gauteng
- Gaste dink Tranquil King Size Cottage Retreat het ’n baie goeie ligging
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 3 volwassenes
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: 1042 krugerrand Road, Strubensvalley, Roodepoort, 1724, Gauteng
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang