Tranquil Garden Nest
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
-
Kapasiteit: 3 persone
2 volwassenes, 1 kind - Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 12:00 - Adres: 25 Komeet Street, Valley View, Mbombela (Nelspruit), 1200, Mpumalanga
- Vanaf R1 300 per nag (plek vir 3)
Beskrywing
Tranquil Garden Nest is 'n bekoorlike selfsorgkothuis in 'n welige tuin op die eienaar se perseel in Mbombela (Nelspruit). Die kothuis het 'n privaat ingang en is ideaal vir enkelreisigers, sakereisigers of klein gesinne.
Die smaakvolle oopplan-kothuis bied slaapplek aan 2 volwassenes en 1 kind en beskik oor 'n slaapkamer en 'n badkamer. Die slaapkamer het 'n koninggrootte-bed, 'n matras vir 'n kind en 'n en suite-badkamer met 'n bad, toilet en 'n wasbak. Gehaltelinne en badhanddoeke word voorsien.
Die oopplan-leefarea beskik oor 'n sitarea en 'n kombuis. Die kombuis is met 'n lugbraaier, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, tee- en koffiemaakgeriewe, eetgerei en breekware toegerus. Die sitarea het 'n gemaklike rusbank en 'n TV met Netflix. Gratis WiFi is beskikbaar.
Die leefarea lei na 'n onderdakstoep met 'n eetarea en 'n asemrowende uitsig oor die tuin. Daar is ook 'n losstaande braai en veilige parkeerplek.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
1 x Kindermatras vir 1
Bad, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
5/5
Dorette Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 5
Op LekkeSlaap 2 jaar
Ligging
- 25 Komeet Street, Valley View, Mbombela (Nelspruit), 1200, Mpumalanga
- Gaste dink Tranquil Garden Nest het ’n uitstekende ligging
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
-
Kapasiteit: 3 persone
2 volwassenes, 1 kind - Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 12:00 - Adres: 25 Komeet Street, Valley View, Mbombela (Nelspruit), 1200, Mpumalanga
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang