Successfully reported
+17

Tranquil Garden Unit

Selfsorg
  • Kapasiteit: 3 persone
    2 volwassenes, 1 kind
  • Geen kinders onder 5
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 1 Graham Street, Boston, 7530, Wes-Kaap
  • Vanaf R590 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Tranquil Garden Unit is 'n knus woonstel in Boston in die Wes-Kaap. Die woonstel is ideaal vir 'n student of 'n sakereisiger wat op soek is na gerieflike verblyf naby 'n rits geriewe.

Die woonstel het 2 enkelbeddens en 'n badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak.

Die oopplan-woonstel het 'n TV, lugversorging, 'n lessenaar en 'n kombuisie. Die kombuisie is vir selfsorg met 'n tweeplaatstofie, mikrogolfoond, yskassie, broodrooster en 'n ketel toegerus.

Gratis WiFi is beskikbaar. Daar is parkeerplek op straat beskikbaar en soms is daar parkeerplek agter 'n hoë heining op die perseel, afhangend van die hoeveelheid gaste en besoekers. Gaste het toegang tot 'n swembad.

Die woonstel is naby verskeie inkopiesentrums soos Tygervallei, Willowbridge, en Century City. Die perseel is sentraal geleë en gaste kan die nabye wynroetes in Durbanville, Stellenbosch, die Paarl en Kaapstad besoek.

Kamer-opset

1 Slaapkamer 1 Leefarea 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Leefarea

1

1 x Kinderbed vir 1

Badkamer

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad
TV
Volledige kombuis
Stroomdienste
Braai

Resensies

4.4/ 5

Gebaseer op 2 resensies

Baie goed

Netheid
4.0
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.5
Veiligheid
4.5

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.5/5

Hansie Geverifieer

Eiendomme 4

Resensies 29

Op LekkeSlaap 4 jaar

Ligging

  • 1 Graham Street, Boston, 7530, Wes-Kaap
  • Gaste dink Tranquil Garden Unit het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 590
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 590
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 590
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 3 persone
    2 volwassenes, 1 kind
  • Geen kinders onder 5
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 1 Graham Street, Boston, 7530, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA6db58e0c0ef01fdeff2486f9241d5be70615900903b68538b54af67466eea7022bc277430cb9f34b82031ecc926c8e930033?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R590 per nag, vir 2 mense 2 5 1 5 1 Graham Street Boston 7530 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-19:00 10:00 -33.897280370605 18.624260321426

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang