Successfully reported

Tranquil Guest House

Gastehuis

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 27 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.4
Veiligheid
4.7
Heather B
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Jan 2024

Pleasant accommodation. Very pleasant accommodation with a beautiful garden. Within walking distance to shops. Safe parking.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Renita L
1 nag Saam met lewensmaat
3.2
Mrt 2024

Beveel nie Tranquil Guest House aan nie. Met ons aankoms het die eienaar vir ons gesê die gastehuis is toe vir die naweek. Nadat ons vir haar ons bespreking gewys het, het sy ons na die kamers geneem. Dit was duidelik dat die eienaar onder die invloed was. Sy het sleeptong gepraat, was traag en baie onversorgd. Die gastehuis is afgeleef en het heelwat instandhouding nodig. Die water ruik ook erg na sulfaat en kan nie gebruik word om jou tande te borsel of te stort nie. Mens wil letterlik braak van die reuk. Die eienaar was nêrens te sien vir die tyd wat ons daar was nie. Vermy asb. die gastehuis.

Netheid
3.0
Diens
1.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Thinus V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2023

Waarde vir geld. Baie nice plek, gerieflike kamer en fasilteit.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Betsie W
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2023

Alles was perfek. Alles was skoon. Die personeel was baie hulpvaardig en vriendelik. Die ontbyt was heerlik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

George P
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2023

Was ongelooflik netjies, stil en rustig. Kan jouself hoor dink en met 'n geruste hart die snoesige pad droomland toe vat. Die ligging en atmosfeer pas 100% by Tranquil Gastehuis se naam en, ja, nie 'n dag se moeilikheid nie, topgehalte plek. Ek het 5 nagte bespreek, maar het ongelukkig net 3 nagte gebly, maar die Tranquil Gastehuis sal ek weer absoluut beslis by gaan bly. "Top notch" soos hul sê.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Zandile M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2023

We enjoyed the quietness, a perfect getaway from our normally busy lives. The staff was welcoming and friendly.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Louis Nicholas
Tranquil Guest House
Dear Zandile, I hope you are well. I am glad you enjoyed your stay at our guest house. Please come again. Thank you. Mariette.

Anthony R
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Feb 2023

Gerieflik en netjies. 'n Genotvolle naweek in 'n netjiese omgewing.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0
Louis Nicholas
Tranquil Guest House
Lovely friendly guests, will recommend them any time. Thank you Mariette.

Sadeck M
1 nag Saam met lewensmaat
4.0
Mrt 2023

My stay was just for one night and I spent very little time at the accommodation as I was attending a function in Dundee. I was just disappointed with the guests in the next room i.e room No 7. It seemed like they were more than two people in the room. They came in very late and were clearly under the influence of alcohol. They were very noisy and disturbed us from having a peaceful sleep. In the many times that I stayed at Tranquil, this is the first time that I was given a room outside of the main building and I suppose the people in the next room didn't think that there are other guests in the outbuilding and therefore behaved in the manner that they did.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Wynand B
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2021

Mooi, gemaklik en rustig. Kan maklik gevind word, vriendelike kliëntediens, pragtige perseel en baie rustig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Hannes D
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2021

'n Ruim, netjiese slaapkamer met al die toerusting wat 'n reisiger begeer. Hierdie gastehuis het ook 'n lieflike tuin en bied goeie privaatheid aan gaste.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Louis Nicholas Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 27

Op LekkeSlaap 13 jaar

Vanaf
R 950
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 950
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 950
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 24 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 12:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 11c Union Street, Dundee, 3000, KwaZulu-Natal
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAe8e697359263d03f0733ba62a50b1913e549d24690ad4ed79853f7ad773c5707895b727ade8745cc62414d4ab98785442782?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R950 per nag, vir 2 mense 27 5 1 5 11c Union Street Dundee 3000 KwaZulu-Natal 021 201 8901 12:00-21:00 10:00 -28.156307 30.235451

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang