Tranquil Guest House
- Kapasiteit: 24 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 12:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 11c Union Street, Dundee, 3000, KwaZulu-Natal
- Vanaf R950 per nag, vir 2 mense
-
TGCSA-gradering:
Beskrywing
Tranquil Guesthouse is 'n elegant gemoderniseerde gastehuis in Dundee, in die hartjie van KwaZulu-Natal. Hierdie elegante woning bied warm gasvryheid, uitsonderlike sorg en gemaklike akkommodasie wat deur Corne en haar toegewyde span aangebied word.
Die gastehuis beskik oor twee luukse slaapkamers, elk met 'n privaat ingang wat oopmaak na 'n groot, rustige tuin. Hierdie ruim dubbelkamers is smaakvol versier en ontwerp vir gemak en ontspanning. Elke kamer sluit DStv, 'n platskerm-TV, en suite-badkamer, tee- en koffiemaakgeriewe, 'n haardroër en 'n elektriese kombers in. Die en suite-badkamers is toegerus met beide 'n bad en 'n stort.
Gaste kan aandete, bed en ontbyt geniet, wat 'n gerieflike en huislike verblyf bied.
Vir natuurliefhebbers bied die tuin 'n rustige omgewing ryk aan voëllewe, ideaal vir voëlkyk, lees of bloot ontspan onder die bome.
Bewonder die skilderagtige landskappe van noordelike KwaZulu-Natal terwyl jy by Tranquil Guesthouse bly. Neem 'n kort rit om nabygeleë historiese landmerke soos die Anglo-Zulu en Anglo-Boere (Suid-Afrikaanse) Oorlog-slagvelde te verken, sowel as natuurlike besienswaardighede soos die Ithala-wildreservaat en die Drakensberge, alles binne maklike bereik van Dundee.
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.6/5
Louis Nicholas Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 27
Op LekkeSlaap 13 jaar
Ligging
- 11c Union Street, Dundee, 3000, KwaZulu-Natal
- Gaste dink Tranquil Guest House het ’n baie goeie ligging
- Kapasiteit: 24 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 12:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 11c Union Street, Dundee, 3000, KwaZulu-Natal
-
TGCSA-gradering:
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang