Successfully reported
+34

Tranquil Impulse on Strand

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 18 Beach Road, Peninsula Bay complex, Strand, 7140, Wes-Kaap
  • Vanaf R870 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Tranquil Impulse on Strand bied selfsorgverblyf in 'n veilige kompleks in die Strand. Die woonstelle front noord en geniet die wintersonnetjie. Dit is ideaal vir gaste wat die gejaag van die stad wil ontsnap en 'n rustige en stil wegbreek wil geniet. Die woonstelle bied 'n uitsig oor 'n park (geen uitsig oor die see nie) en is beskut teen die wind en raserige kuspad.

Verblyf word in 2 selfsorg-woonstelle gebied. Apartment 203 Relax Scene Strand bied slaapplek aan 2 gaste en Apartment 204 Tranquil Strand bied slaapplek aan 4 gaste. Elke woonstel het 'n slaapkamer, badkamer en kombuisgeriewe. Elke woonstel het 'n platskerm-TV met Showmax. Daar is ook gratis WiFi.

Die kompleks het 'n restaurant op die grondverdieping en 'n gemeenskaplike buiteswembad.

Die KIKS (CTICC) is 44 km van Tranquil Impulse on Strand af en die Robbeneiland-veerboot is net 45 km ver. Die naaste lughawe is Kaapstad Internasionale Lughawe wat net 28 km ver is.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
WiFi
Swembad

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 57 resensies

Uitstekend

Netheid
4.5
Ligging
4.4
Waarde vir geld
4.3
Diens
4.6
Veiligheid
4.6
Gaste se hoogtepunte
Luzanne N
Gesin met klein kinders
5.0
Amazing. Our stay was fantastic. I would recommend it for anyone. The place was safe, clean and the host was very friendly.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sep 2025
Rohan O
Saam met lewensmaat
5.0
Ongelooflik. Ek gaan definitief weer terug waarde vir jou geld.
Aug 2025
Hope F
Saam met lewensmaat
5.0
Lekker en veilig. Lekker en veilig, restaurant in die hotel wat uitstaande was.
Jul 2025
Janine B
Gesin met klein kinders
5.0
Great. Our stay was amazing - the staff are very friendly and the restaurant is also great with great service.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Jul 2025
Letitia P
5.0
Fantasies. Dit was baie lekker. Lekker sentraal.
Des 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Noel Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 57

Op LekkeSlaap 4 jaar

Ligging

  • 18 Beach Road, Peninsula Bay complex, Strand, 7140, Wes-Kaap
  • Gaste dink Tranquil Impulse on Strand het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 870
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 870
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 870
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 18 Beach Road, Peninsula Bay complex, Strand, 7140, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA63cd0e9059c0940432fdb5b0673e1ebafc46dc5339b6516c09f790a6290df96ef23ee05bcf9dd7a4d6d7221ecd8c82078f18?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R870 per nag (plek vir 2) 57 5 1 5 18 Beach Road Peninsula Bay complex 7140 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -34.126006328544 18.834690776127
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang