Successfully reported
+60

Tranquil Nest

Selfsorg
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Unit 64 Utopia Nature Estate, Bojanala, Rustenburg, 0400, Noordwes
  • Vanaf R1 000 per nag (plek vir 4)
  • TGCSA-gradering:

Beskrywing

Tranquil Nest is 'n lieflike selfsorgkothuis in Utopia Nature Estate, Bojanala, 'n entjie se ry vanaf Buffelspoortdam en is ideaal vir 'n klein gesin, paartjie, of diegene wat 'n rustige toevlugsoord weg van die gewoel van die besige stadslewe soek.

Dié eenheid het slaapplek vir 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers en 1 badkamer. Die eerste slaapkamer het 'n dubbelbed en daar is 2 enkelbeddens in die tweede slaapkamer. Die badkamer het 'n bad en 'n stort. Gaste word aanbeveel om slegs met koue water te stort. Linne en badhanddoeke word voorsien.

Die kombuis is met 'n gasstoof, oond, mikrogolfoond, ketel, eetgerei, breekware, yskas-vrieskas en 'n toonbank met stoele toegerus. Die sitarea het gemaklike rusbanke.

Buite is daar braaigeriewe en veilige parkeerplek is op die perseel besikbaar. Gaste het toegang tot gemeenskaplike swembaddens, putt-putt, 'n kinderspeelarea, tennisbaan en reuseskaakstel. Daar is ook staproetes en 'n rivier met pragtige rotspoele naby.

Kamer-opset

2 Slaapkamers 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Stort, Bad, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
Swembad
Mooi uitsig
Volledige kombuis
Braai
Voorsiening vir beurtkrag

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 3 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
4.7

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Anton Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 3

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • Unit 64 Utopia Nature Estate, Bojanala, Rustenburg, 0400, Noordwes
  • Gaste dink Tranquil Nest het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 000
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 000
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R 1 000
per nag (plek vir 4)
Bespreek
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Unit 64 Utopia Nature Estate, Bojanala, Rustenburg, 0400, Noordwes
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA083272b77788b14d9b2b56be187855ce71696bafb1cd73e1d4c520fc37335a7cab89f8cdd9905f683a0a050cfd5f2cb493e0?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 000 per nag (plek vir 4) 3 5 1 5 Unit 64 Utopia Nature Estate Bojanala 0400 Noordwes 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -25.825719492031 27.47927679286
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang