Tranquil Rooms @ 9 East
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 8 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 9 East Street, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
- Vanaf R720 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Tranquil Rooms @ 9 East is 'n sentraal geleë eiendom in 'n stil Hermanus-woonbuurt, slegs 300 m van die seefront af. Dit bied 'n gerieflike basis om die Tuinroete te verken of vir 'n rustige verblyf, en is geskik vir avonturiers, fietsryers en vlieërbranderry-entoesiaste.
Verblyf word aangebied in 4 kamers, elk met 'n privaat ingang. Die kamers kan individueel of as 'n geheel bespreek word. Drie kamers is gemeubileer met 'n koningingrootte-bed, en een kamer het 'n dubbelbed. Drie kamers het en suite-badkamers met 'n bad, stort en wasbak, en die vierde kamer het 'n en suite-badkamer met 'n stort en wasbak. Linne en handdoeke word voorsien.
Elke kamer is toegerus met 'n TV en verhit-en-eet-geriewe, insluitend 'n yskassie, mikrogolfoond en tee- en koffiemaakgeriewe. Kamers beskik oor 'n klein tafeltjie met stoele wat as 'n werkstasie gebruik kan word. Gratis WiFi is beskikbaar.
Die eiendom gebruik 'n sonkragstelsel om ononderbroke elektrisiteit te verseker, en veilige parkering is op die perseel beskikbaar.
Dit is 1.7 km vanaf Hermanus se middestad geleë, met maklike toegang tot restaurante en winkels. Die Medi-Clinic Hospitaal is 500 m weg, en die Hemel-en-Aarde Vallei wynplase is 5 km vanaf die eiendom.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Kobus Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 79
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- 9 East Street, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
- Gaste dink Tranquil Rooms @ 9 East het ’n uitstekende ligging
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 8 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 9 East Street, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang