Successfully reported

Tranquil Shores

Gastehuis

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 104 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.8
Veiligheid
4.9
Elna R
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2025

Vriendelik, gasvry en baie gerieflik. Baie goeie verblyf met vriendelike gasheer en gasvrou. Netjies en alles wat ons gesoek het. Sal definitief weer daar oorslaap.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Gideon
Tranquil Shores
Hallo Elna. Dit was lekker vir ons om julle as ons gaste te hê. Baie bly julle het die verblyf geniet. Hoop om julle weer te sien. Groete, Gideon en Jorina

Jason K
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2025

Just 1 night stay, but clean and neat room with all relevant amenities. Pleasant stay. Room was very clean with all necessary amenities.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Gideon
Tranquil Shores
Evening Jason. Thank you for visiting us. Very glad that you enjoyed your stay. Please feel free to visit us again. Regards Gideon and Jorina.

Desiré H
1 nag Gesin met tieners
5.0
Okt 2025

Highly recommended. Friendly and accommodating hosts. Very clean and cosy with a great view. Highly recommended.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Gideon
Tranquil Shores
Hallo Desiré. Thank you for your review submitted. We are very glad that you enjoyed your stay with us. Hope to see you again. Best regards, Gideon and Jorina.

Karla S
1 nag
5.0
Sep 2025

'n Stukkie goud in Wilderness met die mees ongelooflikste mense. Ons het baie, baie lekker gebly. Die plek is netjies en het alles wat mens sou nodig kry. Die ligging is perfek en die gasvrou en haar man laat mens voel dat jy tuis is. Ons sal definitief weer teruggaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Gideon
Tranquil Shores
Hallo Karla. Dit was ‘n voorreg om julle te kon huisves. Ons deure sal altyd vir julle oopstaan. Beste wense, Gideon en Jorina

Eric B
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2025

Puik waarde, pragtig, volledig toegerus en besonder aangename gasvrou. Dit was 'n baie aangename ervaring en sal die plek van harte aanbeveel!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Gideon
Tranquil Shores
Goeie more. Baie dankie vir jou terugvoer. Baie dankbaar dat julle julle verblyf geniet het. Groete.

Retha L
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2025

Ons het een aand oorgeslaap en alles wat ons nodig gehad het, was in die eenheid. Naby die hoofroetes, gerieflik en veilig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Gideon
Tranquil Shores
Baie dankie vir julle kuier, Retha. Was lekker om julle as gaste te kon hê. Groete, Gideon en Jorina

Johannes V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2025

Vriendelike diens. Mens voel sommer tuis. Baie mooi en rustig. Goed vir die siel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Gideon
Tranquil Shores
Goeie more. Dit was sommer lekker om julle as gaste te kon hê, kom kuier gerus weer. Groete.

Ashley Peter L
1 nag Gesin met tieners
5.0
Apr 2025

Wonderlik. Uitstekende fasiliteite en ligging.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Gideon
Tranquil Shores
Dear Ashley. Thank you for your review submitted; it means a lot to us. Regards, Gideon.

Irene B
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Apr 2025

Heerlik gebly. Baie netjies. Mooiste uitsig. Sal beslis aanbeveel. Baie lekker gebly. Sal volgende langer daar wou bly. Goed ontvang deur gasheer. Die verblyf met die mooiste uitsig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Gideon
Tranquil Shores
Hallo Irene. Baie dankie vir jou besoek, ons het julle besoek baie geniet. Hoop om julle weer te sien. Groete Gideon en Jorina

Susan H
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Apr 2025

Gerieflik, mooi, sentraal & aan te bevole. Baie lekker gebly - pragtige akkommodasie, gerieflik met alles wat nodig is. Sentraal geleë, naby N2. Eienaars se gasvryheid moet genoem word!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Gideon
Tranquil Shores
Goeie more. Baie dankie vir jou resensie, ek weet dit neem tyd om te voltooi wat mens nie altyd het nie. Resensies is baie belangrik vir ons besigheid. Bly dat julle julle verblyf geniet het, hoop om julle weer te sien. Groete.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Gideon Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 104

Op LekkeSlaap 6 jaar

Vanaf
R 950
per nag (plek vir 3)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 950
per nag (plek vir 3)
Vanaf
R 950
per nag (plek vir 3)
Bespreek
  • Kapasiteit: 16 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 844 8ste Avenue, Wilderness, 6560, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAj0rn9pt6T6ln3KmiSRjHoCa5xs5MZn6CC3q3Wt5km7XGrfzU33?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R950 per nag (plek vir 3) 104 5 1 5 844 8ste Avenue Wilderness 6560 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -34.001424670446 22.635586413891
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang