Successfully reported

Tranquil Sleeping Guest Cottage

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 30 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.9
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Anonieme gas
Lang verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2025

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Christa
Tranquil Sleeping Guest Cottage
Thank you, you were a superb guest. We hope to host you again.

Pierre B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2025

Baie lekker en gemaklik. Ja, baie netjies en volledig. Gasvrou baie vriendelik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Christa
Tranquil Sleeping Guest Cottage
Baie dankie. Dit was vir ons heerlik om jou en Petra te huisves. Sien uit na 'n volgende keer.

Tinita G
Kort verblyf Besigheidsreis
5.0
Mrt 2025

Peaceful. It was a pleasant and peaceful stay.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Christa
Tranquil Sleeping Guest Cottage
Thanks for being such an excellent guest. Hope to host you again soon.

Wilhelm L
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Nov 2024

Fantasties. Baie lekker. Baie dankie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Christa
Tranquil Sleeping Guest Cottage
Dankie, ons hoop om julle weer te huisves.

Cathy G
Kort verblyf Besigheidsreis
5.0
Aug 2024

Peaceful, private and convenient. See stars.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Christa
Tranquil Sleeping Guest Cottage
Thanks Cathy, hope to host you again.

Antigoni A
Kort verblyf
5.0
Mei 2024

Fantastic stay! Makes it extra special that the owners live on the premises. Our wonderful host was very attentive and ensured our comfort. This cozy cottage is exceptionally clean and well-equipped. Situated in a secure village, we felt safe and enjoyed our peaceful and private stay. We appreciate the wonderful accommodation and look forward to visiting again.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Suren D
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jan 2024

Very pleasant. Will book there again. Pleasurable stay. Everything you need. Very clean and well situated in a safe boom secured area.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.8
Aug 2024

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Karin V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2023

Tranquil Sleeping Guest Cottage is beslis aan te beveel, met vriendelike diens en alles wat mens nodig het. Die plekkie is baie sentraal geleë in 'n stil en veilige area wat afgeskort is met 'n boomhek en sekuriteit. Ons het lekker gebraai in die aande en die kombuis het alles wat mens nodig het. Die bed was gerieflik en die wasbakke, toilet en stort is bymekaar maar aparte vertrekkies en dit werk baie goed. Alles skoon en netjies. Ons beveel die plekkie beslis aan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Christa
Tranquil Sleeping Guest Cottage
Karin, ek is baie bly julle het jul verblyf geniet. Dit was vir ons lekker om julle te huisves. Kom weer.

Melanie C
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jul 2023

Excellent and friendly service with all amenities. We had a lovely stay at this perfect location. Safe, clean and everything we needed.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Christa
Tranquil Sleeping Guest Cottage
Thanks so much Melanie for your review. You were awesome guests and we are looking forward to host you again.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Christa Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 30

Op LekkeSlaap 4 jaar

Vanaf
R 1 640
per nag, vir 4 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 640
per nag, vir 4 mense
Vanaf
R 1 640
per nag, vir 4 mense
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Geen kinders onder 4
  • Inkloktyd: 15:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 353 Anton Van Niekerk Drive, Faerie Glen, Pretoria, 0043, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAc6e2e5190d37b2e7c30d24a1c060bebe80c5e24ef4143399abfd890d6d58e7103d3ac7eef5ce16e4cea275446d694615b3d2?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 640 per nag, vir 4 mense 30 5 1 5 353 Anton Van Niekerk Drive Faerie Glen 0043 Gauteng 021 201 8901 15:00-21:00 10:00 -25.782366887485 28.321136675285

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang