Successfully reported

Tranquil Tides

Selfsorg

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 6 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.7
Veiligheid
4.3
Aakifah F
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Sep 2025

Amazing. The overall stay was amazing. Perfect company with a beautiful house and amazing views. The service was awesome, Esmè gave us a warm welcome and a lovely tour around the house. The overall stay was amazing. Perfect company with a beautiful house and amazing views. The service was awesome, Esmè gave us a warm welcome and a lovely tour around the house.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marianka V
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Mrt 2025

Best long weekend ever! We had a blast! Can't wait to go again!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

John H
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2025

It was absolutely amazing 100%+. We just found our new Westcoast holiday home. We really enjoyed the weekend. It was a home away from home. The house is perfect, neat and has all the touches of home. The home is spacious and within walking distance to the beach. The tranquility and peace one experiences is on the next level of amazing. The owners and hostess are very supportive, understanding and beyond friendly to meet the guests' questions and requirements. It's the best we have experienced so far. The people in general are very friendly to the utmost. Highly recommended if you want to really experience tranquility and silence on a next level.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Werner C
Kort verblyf
4.8
Sep 2025

Pragtige huis met alles wat jy benodig. Het baie lekker gebly, die huis het alles wat jy kan nodig kry en nog meer, die koffiemasjien was 'n groot bonus. Pragtige uitsig van die see vanaf die boonste verdieping, die braaiplek was ook wonderlik. Daar is ook 'n groot TV asook goeie WiFi, sal net voorstel dat daar 'n HDMI-kabel gekoppel word aan die TV sodat mense hul eie laptop of media-toestel kan koppel. Sal definitief weer 'n draai kom maak.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Adri W
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.2
Mei 2025

Huis het 'n mooi uitsig met al die ekstra en lekker naby die see. Heerlik gebly! Gerieflik en baie netjies.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Adri P
Kort verblyf
3.2
Apr 2025

Heel lekker, huis is naby aan die see geleë. Lekker gebly, ongelukkig het die huis nie 'n buitebraai nie, so jy is maar die meerderheid van die tyd in die huis. Dit is 'n dubbelverdieping, die braai is bo en die kombuis is onder, wat bietjie onprakties is.

Netheid
3.0
Diens
4.0
Ligging
3.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
3.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Shirley Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 6

Op LekkeSlaap 10 maande

Vanaf
R 2 800
per nag (plek vir 7)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 2 800
per nag (plek vir 7)
Vanaf
R 2 800
per nag (plek vir 7)
Bespreek
  • Kapasiteit: 7 persone
    6 volwassenes, 1 baba
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 76 A Dassen Island Drive, Yzerfontein, 7351, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAcf7384f97027f624dbf920b89fdfb1473e66776b437505a4e1738ac4945c150280a66fef74876941f92921c0b76e54968341?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 800 per nag (plek vir 7) 6 5 1 5 76 A Dassen Island Drive Yzerfontein 7351 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.359854295774 18.158835987176
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang