Successfully reported
+16

Tranquil Townhouse

Selfsorg
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Krommerivier Road, Die Rand, Stellenbosch, 7600, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 110 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Tranquil Townhouse is 'n lieflike selfsorgwoonstel in Die Rand, Stellenbosch. Dit is ideaal vir sakereisigers en vakansiegangers wat op soek is na 'n gemaklike en gerieflike tuisbasis vanwaar hulle hierdie dorp in die Wynlande kan verken en geniet.

Hierdie eenheid bied slaapplek vir tot 2 gaste en bestaan uit 1 slaapkamer en 1 badkamer. Die slaapkamer is gemeubileer met 'n dubbelbed en die badkamer is toegerus met 'n stort, wasbak en toilet. Linne en badhanddoeke word voorsien.

Die oopplan-kombuis is toegerus met 'n yskas-vrieskas, gasstoof, oond, mikrogolfoond, eetgerei en breekware, tee- en koffiemaakgeriewe en 'n ontbyttoonbank met stoele. 'n Wasmasjien en skottelgoedwasser is beskikbaar vir ekstra gerief. Die leefarea is gemeubileer met 'n gemaklike rusbank en TV. Toegang tot WiFi is beskikbaar.

Gaste kan 'n buitepatio met sitplek geniet. Plaaslike geriewe soos winkels en restaurante is naby, met die Universiteit Stellenbosch ongeveer 900 m weg. Besienswaardighede in die omgewing sluit in Jan Marais Park, die Universiteit Stellenbosch Botaniese Tuine, Coetzenburg-stadion, verskeie wynplase en Route 44-mark.

Kamer-opset

1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Badkamer

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
WiFi
Wassery naby
Mooi uitsig
Openbare vervoer naby
TV
Volledige kombuis
Wasmasjien

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

2.8/5

Tyler Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 4

Resensies 3

Op LekkeSlaap 5 maande

Ligging

  • Krommerivier Road, Die Rand, Stellenbosch, 7600, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 110
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 110
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 1 110
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Krommerivier Road, Die Rand, Stellenbosch, 7600, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAd3e3147e87b28bd7cb70157a6dd22fdd5ce7c15c53c3d4adc39a700b103d2ad307c3917f9a90fd59981e3ee9115b65ed157b?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 110 per nag (plek vir 2) Krommerivier Road Die Rand 7600 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-23:00 10:00 -33.9269387 18.8576057

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang