Tranquility
-
Kapasiteit: 3 persone
2 volwassenes, 1 baba - Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: 7 Barnstable Road, 5 Tranquility Estate, Southbroom, 4277, KwaZulu-Natal
- Vanaf R1 400 per nag (plek vir 3)
Beskrywing
Tranquility is 'n selfsorg-ateljeewoonstel met 'n privaat ingang wat op die eienaar se eiendom in Southbroom, KwaZulu-Natal geleë is. Hierdie eenheid is 'n uitstekende keuse vir sakereisigers of vakansiegangers wat op soek is na gerieflike verblyf.
Dié woonstel op die grondvloer het slaapplek vir tot 2 gaste in 'n oopplan-kamer met 'n en suite-badkamer. Die kamer is ingerig met 'n koninggrootte-bed en 'n bababedjie is op versoek beskikbaar. Die badkamer is toegerus met 'n stort, wasbak en toilet. Linne en handdoeke word voorsien.
Die kombuisie is toegerus met 'n yskassie, mikrogolf, eetgerei en breekware, tee- en koffiemaakgeriewe en 'n ontbyttoonbank met stoele. Die kamer beskik ook oor 'n TV. Toegang tot Wi-Fi is beskikbaar.
Gaste het toegang tot 'n onderdakstoep met buitemeubels en 'n braai, 'n gedeelde swembad en veilige parkeerplek op die perseel. Hierdie eiendom is naby plaaslike geriewe soos winkels en restaurante.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Koninggrootte-bed
1 x Kinderbedjie
Badkamer
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
5/5
Dean Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 6
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- 7 Barnstable Road, 5 Tranquility Estate, Southbroom, 4277, KwaZulu-Natal
- Gaste dink Tranquility het ’n uitstekende ligging
-
Kapasiteit: 3 persone
2 volwassenes, 1 baba - Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: 7 Barnstable Road, 5 Tranquility Estate, Southbroom, 4277, KwaZulu-Natal
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang