Tranquility Farm Stay
- Kapasiteit: 14 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: R600, Cathkin Farm 1285 Portion 33, Cathkin Park, 3340, KwaZulu-Natal
- Vanaf R1 260 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Tranquility Farm Stay bied gerieflike selfsorgverblyf op 'n werkende plaas in Cathkin Park, wat dit 'n ideale opsie maak vir 'n gesin of groep vriende wat op soek is na 'n rustige plaasverblyf.
Verblyf is beskikbaar in die hoofhuis en die kothuis, wat albei privaatheid bied. Die hoofhuis het slaapplek vir 8 volwassenes en 2 kinders, terwyl die kothuis 3 volwassenes en 1 kind kan akkommodeer. Elke eenheid het gerieflik gemeubileerde slaapkamers met linne en badhanddoeke wat voorsien word. Albei eenhede beskik ook oor goed toegeruste kombuise, sitareas en eetareas, asook binnenshuise kaggels. Vir gaste se vermaak het elke eenheid 'n TV met DStv-kanale en toegang tot gratis WiFi. Beide eenhede het ook stoepe met braaigeriewe en buitesitplek.
Gaste is welkom om die plaas te verken, te stap, die damme te besoek en die kinders se speelarea te benut. Veilige parkeerplek op die perseel is beskikbaar.
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.3/5
Poppet Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 3
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- R600, Cathkin Farm 1285 Portion 33, Cathkin Park, 3340, KwaZulu-Natal
- Gaste dink Tranquility Farm Stay het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 14 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: R600, Cathkin Farm 1285 Portion 33, Cathkin Park, 3340, KwaZulu-Natal
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang