Successfully reported
+6

Tranquility in the City

Selfsorg
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 3 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 10 Everton Avenue, Comet, Boksburg, 1459, Gauteng
  • Vanaf R600 per nag (plek vir 3)

Beskrywing

Tranquility in the City bied gerieflike oornagverblyf met 'n privaat ingang op die eienaar se eiendom wat in die hartjie van Comet, Boksburg geleë is. Dit kan 'n goeie opsie wees vir óf 'n alleenreisiger óf 'n paartjie.

Dié woonstel het gemaklike slaapplek vir 3 gaste op 'n slag en beskik oor 'n slaapkamer en 'n badkamer. Die slaapkamer is ingerig met 'n koningingrootte-bed en die badkamer is toegerus met 'n stort, wasbak en toilet.

Die oopplan-leefarea beskik oor 'n kombuis wat toegerus is met 'n tweeplaatstoof, mikrogolf, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware asook tee- en koffiemaakgeriewe. Vanuit hierdie kombuis lei 'n sitkamer met 'n enkelslaapbank en 'n platskerm-TV. Toegang tot gratis WiFi is beskikbaar.

Buite is daar 'n privaat patio met 'n tafel en stoele asook 'n gasbraai wat 'n wonderlike plek is vir gaste om te ontspan. Die ligging van hierdie eiendom is naby O.R. Tambo Internasionale Lughawe.

Kamer-opset

1 Slaapkamer 1 Leefarea 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Leefarea

1

1 x Enkelslaapbank

Badkamer

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Troeteldiere op versoek
Volledige kombuis
Braai

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 1 resensie

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Khyle Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 1

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • 10 Everton Avenue, Comet, Boksburg, 1459, Gauteng
  • Gaste dink Tranquility in the City het ’n goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 600
per nag (plek vir 3)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 600
per nag (plek vir 3)
Vanaf
R 600
per nag (plek vir 3)
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 3 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 10 Everton Avenue, Comet, Boksburg, 1459, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAb10d983bd2490fdf84881f30709f22f2273f60d18705e651f9d863d59510564baccf3670c132e779a17410cc94f9cfb9f9b6?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R600 per nag (plek vir 3) 1 5 1 5 10 Everton Avenue Comet 1459 Gauteng 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -26.2031728 28.2440529
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang