Successfully reported
+27

Tranquility Le San Lameer

Selfsorg
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R61, San Lameer Estate, Southbroom, 4277, KwaZulu-Natal
  • Vanaf R3 750 per nag (plek vir 8)

Beskrywing

Tranquility Le San Lameer is 'n bekoorlike villa wat selfsorgverblyf in San Lameer Estate bied, langs die suidkus van KwaZulu-Natal geleë. Hierdie villa is ideaal vir 'n gesin of groep vriende wat op soek is na 'n kustoevlugsoord.

Dié dubbelverdiepingvilla bied gerieflike slaapplek vir 8 gaste op 'n slag in 4 lugversorgde kamers. Die hoofslaapkamer is ingerig met 'n koninggrootte-bed, terwyl die tweede slaapkamer 'n koningingrootte-bed het. Albei kamers het 'n en suite-badkamer met 'n bad. Die derde en vierde kamers het albei 2 enkelbeddens en deel 'n badkamer met 'n stort.

Die kombuis is toegerus met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolf, skottelgoedwasser, wasmasjien en tuimeldroër. 'n Etenstafel met sitplek vir tot 8 mense is in die eetarea beskikbaar, ideaal om saam etes te geniet. Die sitkamer met lugversorging bied 'n gemaklike sitarea en 'n TV met DStv, en dit maak oop op 'n privaat patio met 'n sitarea en ingeboude braaigeriewe. Gaste word voorsien van gratis WiFi, parkeerplek op die perseel en watertenks.

Die kompleks spog met 2 varswaterswembaddens, 'n 18 putjie-gholfbaan, restaurante, 'n spa, 'n biblioteek en 'n geriefswinkel. Naby is die Blouvlag-hoofstrand met 24-uur-sekuriteit, lewensredders en haainette om veilig te swem.

Kamer-opset

4 Slaapkamers 3 Badkamers, 2 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koninggrootte-bed

Bad, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Bad, Toilet

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad
TV
Volledige kombuis
Braai

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.4/5

Top Destinations Geverifieer

Eiendomme 96

Resensies 478

Op LekkeSlaap 10 jaar

Ligging

  • R61, San Lameer Estate, Southbroom, 4277, KwaZulu-Natal
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 3 750
per nag (plek vir 8)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 3 750
per nag (plek vir 8)
Vanaf
R 3 750
per nag (plek vir 8)
Bespreek
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R61, San Lameer Estate, Southbroom, 4277, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA40ed0d4e31aaa561f84642fbe89e994819e1f0dd1de313da01a3653bad90204b7eee354ba75782181a523011676763a64603?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 750 per nag (plek vir 8) R61 San Lameer Estate 4277 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -30.945175796998 30.298926560176

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang