Successfully reported

Tranquility Ukuthula Self Catering

Selfsorg

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 8 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.9
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Melanie L
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Okt 2025

Beautiful home with amazing hosts. What a beautiful home and absolutely stunning setting. The hosts were amazing, from leaving little gifts for the children and a present for my mum's birthday to a beautiful fruit bowl and even lighting the inside fire to keep the house warm for our arrival. Thank you, Alta. I can't fault anything as it was just a perfect weekend.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Alta
Tranquility Ukuthula Self Catering
It was such a privilege hosting you and your lovely family! Hope to see you again in the foreseeable future. Kind regards Alta & Robbie

Alexander E
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jun 2025

"Home away from home.". Woorde kan nie hierdie plek beskryf nie. Dit is 'n pragtige huis met 'n wonderlike uitsig. Die eienaars het baie moeite gedoen met die ontwerp en versierings, en doen moeite om jou tuis te laat voel. Die huis was silwer skoon, en daar was selfs moeite gedoen om 'n paar ligte aan te sit voor ons aankoms in die donker. Goeie ligging ook om die Drakensberg te gaan verken. Mens kan 'n hele verhandeling skryf oor hoe besonders hierdie plek en die eienaars is. Ek het net een negatiewe kommentaar: Dis met 'n baie swaar hart om op te pak om huistoe te gaan van hierdie besondere plek af.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Alta
Tranquility Ukuthula Self Catering
Dit was net ʼn plesier om julle te huisves! Hoop om julle nog vele kere terug te verwelkom!

Johnathan T
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2025

Wonderlike wittebrood-begin met die beste gashere! Fantastiese begin vir ons wittebrood! Robbie en Alta het ons bederf met 'n wildsbesigtigingsrit waar ons tot die beste uitkykpunt gegaan het. Spesiaal genoeg het hulle soveel moeite gedoen om ons wittebrood op so 'n mooi manier af te skop, wat 'n seëning is. Die verblyf was heerlik. Gemaklike bed en jy word wakker met Njala bokke (onder andere), zebras en selfs kameelperde wat wei voor die huis.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Alta
Tranquility Ukuthula Self Catering
Dit was vir ons 'n welkome voorreg om julle te bederf met so spesiale geleentheid aan die begin van julle “journey” saam Johnathan & Gisela!

Francois L
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jan 2025

Excellent stay! Beautiful accommodation with magnificent views. Really is "tranquility"! The game is at your doorstep every morning and night. Near all the best spots in the area.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Alta
Tranquility Ukuthula Self Catering
So glad you had a relaxing time with your family! Hope to see you in the foreseeable future! Regards, Robbie & Alta

Karen C
Kort verblyf Gesin met tieners
4.8
Jul 2025

Kos vir die siel. Hier rus jy uit en word bederf. Van die oomblik wat ons bespreek het, het Robbie en Alta ons op die hande gedra! Dis 'n ongelooflike huis met baie spasie en alles wat jy nodig het om jou verblyf so gerieflik as moontlik te maak. Die vure was gepak, die kol-kol was reg - luukse verblyf en onbeskryflike uitsig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Alta
Tranquility Ukuthula Self Catering
Dit was 'n groot plesier om julle te huisves.

Gerhard S
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Sep 2024

Fantasies. Dankie aan Alta en Robbie, die eenheid is baie mooier as die foto's. Daar is wild reg op jou voorstoep terwyl jy lekker braai. Alles wat jy benodig is in die eenheid te vind. Selfs 'n ysmasjien en drankies yskas as jy van joune vergeet het.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Alta
Tranquility Ukuthula Self Catering
Baie dankie, Gerhard, so bly julle het 'n fantastiese familie wegbreek gehad! Hoop om julle gou weer in die toekoms terug te verwelkom! Groete Robbie & Alta

Avesh B
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jul 2024

Absolutely loved our stay at the private game reserve. Comfortable, clean accommodation with fine fittings, including WiFi. Very peaceful experience with wildlife at your doorstep.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Alta
Tranquility Ukuthula Self Catering
It was such a pleasure hosting you and that you enjoyed our animals. Hope to see you soon! Warm regards, Rob & Alta Cooke

Skhulile N
Kort verblyf
5.0
Mrt 2024

Wonderful, beautiful scenery and great amenities. Alta and Roobie are amazing, kind and very helpful. The house is beautiful and it was an amazing stay.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Alta
Tranquility Ukuthula Self Catering
So glad you had a lovely stay at Tranquility. Hope to see you soon. Kind regards, Robbie & Alta

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Alta Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 8

Op LekkeSlaap 1 jaar

Vanaf
R 3 500
per nag (plek vir 7)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 3 500
per nag (plek vir 7)
Vanaf
R 3 500
per nag (plek vir 7)
Bespreek
  • Kapasiteit: 7 persone
    4 volwassenes, 3 kinders
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 1140 Mooihoek Road, Ntabamoya Game Reserve, Winterton, 3340, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA3a93be26135b030121d73de1a26484ef2611c183a01f3b140cf8ae9aa7cb08f9cc7a2c90b50218d0a5635c24891953b8fbb1?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 500 per nag (plek vir 7) 8 5 1 5 1140 Mooihoek Road Ntabamoya Game Reserve 3340 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -28.871920339045 29.449133519919

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang