Successfully reported
+10

Tranquility B&B

Gastehuis
  • Kapasiteit: 14 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 7 Stals Street, Postmasburg, 8420, Noord-Kaap
  • Vanaf R1 200 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Tranquility is 'n luukse B&B in Postmasburg. Dit is gerieflik na aan die dorp en alle geriewe so dit sal aan enige gas se vereistes voldoen. Die verblyf is geskik vir beide sakereisigers en vakansiegangers.

Tranquility bied 7 individuele slaapkamers wat elk ingerig is met lugversorging. Elke slaapkamer het ook 'n en suite-badkamer en selfsorgfasiliteite insluitend 'n mikrogolfoond en 'n yskassie. Daar is ook 'n slim-TV met DStv in elke kamer beskikbaar.

Rook is streng verbode in al die kamers. Gratis WiFi is beskikbaar en daar is 2 braai-areas op die perseel.

Veilige parkeerplek vir 7 motors is beskikbaar op die perseel agter 'n afstandbeheerde hek en die perseel word ook beveilig met 'n elektriese heining vir ekstra gemoedsrus.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad
Alle maaltye beskikbaar
Ontbyt beskikbaar

Resensies

4.2/ 5

Gebaseer op 3 resensies

Baie goed

Netheid
4.7
Ligging
4.0
Waarde vir geld
4.0
Diens
4.0
Veiligheid
4.7

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.3/5

A Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 3

Op LekkeSlaap 9 jaar

Ligging

  • 7 Stals Street, Postmasburg, 8420, Noord-Kaap
  • Gaste dink Tranquility B&B het ’n goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 200
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 200
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 1 200
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 14 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 7 Stals Street, Postmasburg, 8420, Noord-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA4ad6d1426f19a08bb9e1d0aad40aff9519affa18da8abdb0027ae49a11fe89cf178b86503d98cad0e3922a230354b32fd56f?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 200 per nag, vir 2 mense 3 5 1 5 7 Stals Street Postmasburg 8420 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -28.334476447986 23.066438287497

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang