Successfully reported
+30

Tranquillity Holiday Home

  • Kapasiteit: 18 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 1456 Finch Street, Marloth Park, 1320, Mpumalanga
  • Vanaf R3 800 per nag (plek vir 18)

Beskrywing

Die selfsorg Tranquility Holiday Home is in Marloth Park geleë.

Die huis het 'n sonkragstelsel sodat gaste nie deur beurtkrag geraak word nie.

Die verblyf is tussen die bome geleë en bestaan uit 4 hout-chalets op stelte hoog bo die grond en word deur 'n gemeenskaplike dek-area en uitkykdek verbind. Die chalets is ingerig met dubbelbeddens en TV's, en elke kamer het lugversorging en 'n en suite-badkamer met 'n bad. Badhanddoeke word voorsien en gaste moet asseblief hul eie swemhanddoeke saambring.

Die kombuis is toegerus met 'n stoof en oond, 'n mikrogolfoond en 'n yskas, asook tee- en koffiemaakgeriewe, en die sitkamer is toegerus met 'n TV. DStv-kanale is beskikbaar en toegang word tussen die 4 slaapkamers gedeel.

Die hoofhuis bied slaapplek vir 8 mense in 3 slaapkamers. Die eerste slaapkamer is ingerig met 2 dubbelbeddens en 2 driekwartbeddens. Die tweede slaapkamer is ingerig met 'n dubbelbed. Die derde slaapkamer is ingerig met 2 driekwartbeddens. Daar is 2 badkamers met storte. Al die kamers het lugversorging. Daar is 'n projektor-TV met DStv en 'n pooltafel.

Gaste kan in die plonspoel afkoel, in die Jacuzzi ontspan, of 'n braai onder die sterre in die boma geniet. Die verblyf is toegerus met 'n alarmstelsel en gewapende reaksie.

Tranquility Holiday Home is net 400 m vanaf die Krokodilrivier wat Marlothpark en die Krugerwildtuin skei, en 24 km vanaf die Krugerwildtuin Krokodilbrughek. Besoekers sal die geleentheid kry om 'n wye verskeidenheid vrylopende wild te sien, voëlkyk, fietsry, stap en vierwielmotorfietsry te doen. Die dorp bied ook 'n waterpark, en putt-putt sowel as basiese geriewe soos 'n drankwinkel, 'n restaurant, 'n bakkery, 'n curio-winkel en 'n vulstasie.

Kamer-opset

7 Slaapkamers 6 Badkamers, 4 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Dubbelbed

Bad, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

1 x Dubbelbed

Bad, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

1 x Dubbelbed

Bad, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

1 x Dubbelbed

Bad

Slaapkamer

6

2 x Enkelbed / Driekwartbed

2 x Dubbelbed

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Stort, Toilet

Badkamer

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad
TV
Lugversorging
Volledige kombuis
DStv
Braai
Warmbad

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 21 resensies

Uitstekend

Netheid
4.5
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.7
Veiligheid
4.5
Gaste se hoogtepunte
Riaan P
Gesin met klein kinders
5.0
Excellent. Excellent place for big groups.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sep 2025
Susan J
5.0
Ongelooflik, onvergeetlik beste rus en gasvryheid van die opsigter. Ons was baie tevrede met die plekkie. Net die toilet in die een huisie was stukken...
Sien meer
Aug 2025
Japie S
Gesin met klein kinders
5.0
Amazing place and had a good quality time with friends. This is really a hidden gem in the bush. Lots to do in Marloth Park itself. Bea...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Mei 2025
Tania J
Gesin met klein kinders
5.0
Amazing! We had an amazing time at Tranquillity Holiday Home. Caretakers are lovely and always available when needed. We'll definitely ...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Jul 2024
Sthembile B
Saam met vriende
5.0
Tranquility holiday home is the best. Beautiful home with wonderful service.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Mrt 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Hans J Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 21

Op LekkeSlaap 4 jaar

Ligging

  • 1456 Finch Street, Marloth Park, 1320, Mpumalanga
  • Gaste dink Tranquillity Holiday Home het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 3 800
per nag (plek vir 18)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 3 800
per nag (plek vir 18)
Vanaf
R 3 800
per nag (plek vir 18)
Bespreek
  • Kapasiteit: 18 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 1456 Finch Street, Marloth Park, 1320, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAa6a27e931effd45670c558a82b6704b783ddbbf78f6847278976e961f2bd9cccdb09389b312aaa7cd4b441a3a59fc283f1a8?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 800 per nag (plek vir 18) 21 5 1 5 1456 Finch Street Marloth Park 1320 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -25.349541723876 31.761658225131

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang