Successfully reported

Tranquillo

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 14 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.9
Waarde vir geld
5.0
Diens
4.9
Veiligheid
5.0
Masehly S
1 nag
5.0
Jul 2025

Ongelooflik. Baie lekker gebly, sal definitief weer gaan. Pragtige stukkie Eden.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Erika V
Kort verblyf
5.0
Jul 2025

Mens wil net langer bly! Die mooiste en lekkerste plek! Ek het Tranquillo dadelik as 'n gunsteling gesave. Alles wat mens nodig sal hê en meer. Lekker skoon en modern. En die uitsig! Wow - ek wens ek kan daar bly vir 'n maand - sodat ek al die boeke kan geniet wat daar is. Heerlike opsies met TV, DStv en Netflix. Ek sukkel gewoonlik met trappe so ek was bietjie bang, maar dit was glad nie 'n probleem nie. Ek het heerlik geslaap. 10 uit 10!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Bennie S
Kort verblyf
5.0
Jul 2024

Heerlik. Dit was baie lekker, en presies wat ek nodig gehad. Die plekkie lyk presies soos op die fotos, en is goed versorg. Ek sal beslis weer daar gaan bly wanneer ek in die area is.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Tracy B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2024

Puik! Verskriklik lekker gebly. Alles was puik, netjies en baie aangenaam. Die sekuriteit by die hekke is baie goed, eintlik te goed as ek so kan stel, en soms 'n probleem as jy net vinnig in en uit wil gaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Mia B
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Nov 2023

Prentjie mooi met al die gerief en gasvrou is heeltyd in kontak. Ongelooflik. Soos om tuis te wees net beter. Alles wat jy benodig en die uitsig is asemrowend. Jy wil nie eers rondry nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Martin v
Kort verblyf
5.0
Apr 2023

Peaceful location in Mossel Bay. Great view and friendly environment. You have everything you need and the proximity to restaurants and shops in Mossel Bay is very easy. Perfect for golfers.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Leon F
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Okt 2023

Pragtige wooneenheid met die mooiste see-uitsig denkbaar. Hierdie eenheid is deel van 'n woonhuis, maar heeltemal onafhanklik met 'n eie ingang (onderste verdieping). Dit het die mooiste 180° see-uitsig denkbaar en is baie goed en smaakvol toegerus. Die slaapkamers en en-suite badkamers is regtig 5 ster. Die gasvrou is super vriendelik en behulpsaam.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Kennith V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2022

Pragtige omgewing met see-uitsig, rustig en mooi. Baie vriendelike gasvrou. Wonderlik toegerus en gemaklike eenheid. Enkelbadkamer vir die eenheid was miskien die enigste klein gebrek. Baie gerieflike eenheid.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Retha K
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Okt 2022

Dit was wonderlik. Netjies en skoon gewees en baie gerieflik. Uitstekende view. Heerlik gekuier daar. Alles was in plek gewees soos op die foto's gewys. Net jammer oor die braaigeriewe wat nie beskikbaar was nie.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marina D
Kort verblyf
5.0
Nov 2021

Mooiste uitsig en baie skoon en netjies. Die mooiste plek in ’n rustige en veilige omgewing en mens kan lekker gaan stap. Sentraal geleë en nie te vêr van Diaz Strand.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

5/5

Christa Geverifieer

Eiendomme 3

Resensies 14

Op LekkeSlaap 7 jaar

Vanaf
R 4 400
per nag, vir 4 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 4 400
per nag, vir 4 mense
Vanaf
R 4 400
per nag, vir 4 mense
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 257 Silene Street, Mossel Bay, 6500, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA96aee86a721e4fa2704b692c070f40d3baf6d8b60fccea0d85f50504dbaf57f3303cac9d9999859a22be104c4a8aff492309?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R4 400 per nag, vir 4 mense 14 5 1 5 257 Silene Street Mossel Bay 6500 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.195821505493 22.127221276405

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang