Travelbugs Stay
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 31 Mckenzie Street, Cormani Unit 1, St Lucia, 3936, KwaZulu-Natal
- Vanaf R1 700 per nag, vir 4 mense
Beskrywing
Travelbugs Stay is 'n knus selfsorg-vakansiewoonstel, geleë in 'n veilige kompleks in St. Lucia. Dit is ideaal vir 'n klein gesin of 'n groep vriende wat op soek is na 'n gemaklike en gerieflike tuisbasis vanwaar hulle hierdie kusdorp kan verken en geniet.
Hierdie grondvloer-eenheid bied slaapplek vir tot 4 gaste en bestaan uit 2 slaapkamers en 1 badkamer. Die eerste slaapkamer is gemeubileer met 'n koningingrootte-bed, terwyl die tweede slaapkamer 2 enkelbeddens bevat. Die gedeelde badkamer is toegerus met 'n bad, stort, wasbak en toilet. Linne en badhanddoeke word voorsien, maar gaste moet hul eie swemhanddoeke saambring.
Die kombuis is toegerus met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolfoond, eetgerei en breekware, asook tee- en koffiemaakgeriewe. Die leefarea is gemeubileer met gemaklike sitplek en 'n TV. Toegang tot WiFi is beskikbaar.
Gaste kan 'n privaat patio met 'n braai en 'n gemeenskaplike swembad geniet. Plaaslike geriewe soos winkels en restaurante is naby, met Ingwe-strand ongeveer 2 km weg. Besienswaardighede in die omgewing sluit in die Siyabonga Jetty, Gwalagwala-wandelroete, iSimangaliso-vleilandpark en Kaap Vidal.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort, Bad, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Ligging
- 31 Mckenzie Street, Cormani Unit 1, St Lucia, 3936, KwaZulu-Natal
Toeganklikheid
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 31 Mckenzie Street, Cormani Unit 1, St Lucia, 3936, KwaZulu-Natal
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang