Successfully reported

Travelers Nest

Resensies

4.4/ 5

Gebaseer op 13 resensies

Baie goed

Netheid
4.5
Ligging
4.2
Waarde vir geld
4.4
Diens
4.5
Veiligheid
4.5
Yolanda V
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Okt 2025

Waarde vir geld! Baie oulike plek, baie netjies, goeie waarde vir geld en veilig. Baie goeie kliëntediens. Sal hierdie plekkie beslis aanbeveel vir 'n kort wegbreek!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jessica O
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jan 2025

Great place to stay in St Lucia. We had a lovely stay. The unit was immaculate. It was very hot, so the aircon was such a lifesaver! Lovely big shower.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Raymond C
Lang verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jan 2025

Netjies, veilig, skoon, gerieflik, lekker. Baie mooi plek, goed ingerig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.8
Jul 2025

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Riaan K
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.8
Mei 2025

Baie lekker verblyf en bekostigbaar. Ons het baie lekker gebly vir 4 dae, plek is baie mooi, netjies en skoon! Gasvrou is beskikbaar enige tyd en het opgevolg of alles nog reg is. Ek kan dit regtig aanbeveel vir bekostigbare verblyf.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.0
Apr 2025

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Susan R
Kort verblyf Saam met lewensmaat
2.8
Jun 2025

Kort wegbreek. Als wat mens nodig het, is daar. Die buitedeur wat in die slaaparea inkyk sonder 'n gordyn voor is ongemaklik. Beligting in die woonstel is baie flou. Die yskas is te klein as gaste langer as 'n aand bly.

Netheid
2.0
Diens
3.0
Ligging
3.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
3.0

Sheron V
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Des 2024

Baie baie warm. Ons het lekker gebly. Die plek is sentraal en naby attractions.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Antoinette W
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2024

Skoon, netjies, veilig, tuis en vriendelik. Ons het vir seker lekker gebly, Maureen het ons vriendelik verwelkom en deurgaans kontak behou om seker te maak ons is gemaklik en het alles wat ons benodig, dit is vir seker ook waarde vir geld. Travelers Nest is in 'n stil en rustige omgewing geleë. Ons viervoet kinders kon ook lekker speel op die ruim grasperk terwyl ons swem en braai. Sal beslis Travelers Nest aanbeveel, as ons 'n 6 uit 5 kon gee sou ons.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Natalie D
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Aug 2024

Great stay and a very friendly and helpful host. Beautiful unit close to beaches and restaurants if you have a car. The beach is an easy walk.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.4/5

Maureen Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 13

Op LekkeSlaap 2 jaar

Vanaf
R 800
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 800
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R 800
per nag (plek vir 4)
Bespreek
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 76 Garrick Avenue, Unit 6, Saint Lucia Estuary, 3936, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA8773b42874740dbd335641dc244fc9024c62b2b52e6fa8e8a35a3fe6abb69e1c08c40d85488e66c3e07fe553104f32f4dc9d?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R800 per nag (plek vir 4) 13 5 1 5 76 Garrick Avenue Unit 6 3936 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-23:00 10:00 -28.374228675112 32.417770519641

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang