Travelers Nest
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 76 Garrick Avenue, Unit 6, Saint Lucia Estuary, 3936, KwaZulu-Natal
- Vanaf R800 per nag (plek vir 4)
Beskrywing
Travelers Nest is 'n lieflike woonstel in die Saint Lucia-riviermonding en bied ruim en gemaklike selfsorgverblyf. Hierdie woonstel is die ideale opsie vir 'n klein gesin of paartjie wat vakansieverblyf soek.
Die woonstel beskik oor 'n oopplan-uitleg wat bestaan uit 'n slaapkamer, kombuis en eetkamer wat gemaklik twee volwassenes en twee klein kinders kan akkommodeer. Die woonstel is gemeubileer met 'n dubbelbed en 'n slaapbank. Die badkamer is toegerus met 'n stort, toilet en wasbak.
Die kombuis is oopplan na die eetkamer en is goed toegerus met 'n yskas-vrieskas, mikrogolfoond, oond, stoof, wasmasjien, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe. Daarbenewens sluit die woonstel 'n eetkamer en 'n slim-TV in.
Gaste kan toegang geniet tot 'n gemeenskaplike swembad en braai-area. Gratis WiFi en veilige parkering is beskikbaar vir gaste tydens hul verblyf.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.4/5
Maureen Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 13
Op LekkeSlaap 2 jaar
Ligging
- 76 Garrick Avenue, Unit 6, Saint Lucia Estuary, 3936, KwaZulu-Natal
- Gaste dink Travelers Nest het ’n baie goeie ligging
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 76 Garrick Avenue, Unit 6, Saint Lucia Estuary, 3936, KwaZulu-Natal
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang