Successfully reported
+46

Travelers Nest

  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 76 Garrick Avenue, Unit 6, Saint Lucia Estuary, 3936, KwaZulu-Natal
  • Vanaf R800 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Travelers Nest is 'n lieflike woonstel in die Saint Lucia-riviermonding en bied ruim en gemaklike selfsorgverblyf. Hierdie woonstel is die ideale opsie vir 'n klein gesin of paartjie wat vakansieverblyf soek.

Die woonstel beskik oor 'n oopplan-uitleg wat bestaan uit 'n slaapkamer, kombuis en eetkamer wat gemaklik twee volwassenes en twee klein kinders kan akkommodeer. Die woonstel is gemeubileer met 'n dubbelbed en 'n slaapbank. Die badkamer is toegerus met 'n stort, toilet en wasbak.

Die kombuis is oopplan na die eetkamer en is goed toegerus met 'n yskas-vrieskas, mikrogolfoond, oond, stoof, wasmasjien, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe. Daarbenewens sluit die woonstel 'n eetkamer en 'n slim-TV in.

Gaste kan toegang geniet tot 'n gemeenskaplike swembad en braai-area. Gratis WiFi en veilige parkering is beskikbaar vir gaste tydens hul verblyf.

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad
Troeteldiere op versoek

Resensies

4.4/ 5

Gebaseer op 13 resensies

Baie goed

Netheid
4.5
Ligging
4.2
Waarde vir geld
4.4
Diens
4.5
Veiligheid
4.5
Gaste se hoogtepunte
Yolanda V
Gesin met klein kinders
5.0
Waarde vir geld! Baie oulike plek, baie netjies, goeie waarde vir geld en veilig. Baie goeie kliëntediens. Sal hierdie plekkie beslis aanbeveel vir 'n...
Sien meer
Okt 2025
Jessica O
Gesin met klein kinders
5.0
Great place to stay in St Lucia. We had a lovely stay. The unit was immaculate. It was very hot, so the aircon was such a lifesaver! Lo...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Jan 2025
Raymond C
Gesin met klein kinders
5.0
Netjies, veilig, skoon, gerieflik, lekker. Baie mooi plek, goed ingerig.
Jan 2025
Sheron V
Gesin met tieners
5.0
Baie baie warm. Ons het lekker gebly. Die plek is sentraal en naby attractions.
Des 2024
Antoinette W
Saam met lewensmaat
5.0
Skoon, netjies, veilig, tuis en vriendelik. Ons het vir seker lekker gebly, Maureen het ons vriendelik verwelkom en deurgaans kontak behou om seker te...
Sien meer
Nov 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.4/5

Maureen Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 13

Op LekkeSlaap 2 jaar

Ligging

  • 76 Garrick Avenue, Unit 6, Saint Lucia Estuary, 3936, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink Travelers Nest het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 800
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 800
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R 800
per nag (plek vir 4)
Bespreek
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 76 Garrick Avenue, Unit 6, Saint Lucia Estuary, 3936, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA8773b42874740dbd335641dc244fc9024c62b2b52e6fa8e8a35a3fe6abb69e1c08c40d85488e66c3e07fe553104f32f4dc9d?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R800 per nag (plek vir 4) 13 5 1 5 76 Garrick Avenue Unit 6 3936 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-23:00 10:00 -28.374228675112 32.417770519641

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang